Tuesday, October 22, 2019
Home Tags Kolskoot

Tag: Kolskoot

Kolskoot

Goeiedag "Daardie rooikaart vir Kwagga Smith in die eindstryd van die Superrugby-reeks tussen die Leeus en Crusaders in Johannesburg spook steeds by my. Ek glo...

Kolskoot

Goeiedag "Ek weet julle gaan lag, maar ek wil, soos Botterbul, liewer weer my gholfstokke afstof en gereeld gaan speel. Ek kan ook eerder na...

Kolskoot

Goeiedag “Daar is goeie nuus vir Springbok-rugby!” val Bontie Bonthuys van Kaapstad af met die deur in die huis. “Die goeie nuus is dat die oud-Boksenter...

Kolskoot

Goeiedag "'n Rugbybal is nie rond nie en kan enige kant toe spring. Verrassings in in rugby is dus nie uitgesluit nie, maar wanneer die...

Kolskoot

Goeiedag "Daar het julle dit. Allister Coetzee rig weer die Springbokke af en die Toyota Cheetahs se hoofbreier, Franco Smith, is saam met Matthew Proudfoot...

Kolskoot

Goeiedag "Jislaaik, Oom Sjert, jy is weke al onrustig oor die Cheetahs en natuurlik oor Springbok-rugby, maar dit staan soos 'n paal bo water dat...

Kolskoot

Goeiedag “Ek gaan die naweek vasgenael voor die kassie sit,” kondig Botterbul Bester aan voordat iemand ’n woord met ons indaba kan inkry. “Gaan jy tennis,...

Kolskoot

Goeiedag "Oos, wes, tuis, bes! Ek is sommer lus vir die nuwe jaar ná my besoek aan die Kaap. Ons kan 2017 soos 'n bul...

Kolskoot

Goeiedag “Geseënde Kersfees vir julle almal wat daar op Despatch by Sporie Bezuidenhout saamtrek. Ek en Oom Sjert sal ons eers Nuwejaarsdag by julle in...

Kolskoot

Goeiedag Ons indaba is 'n bedrukte spul. Net Botterbul Bester is vrolik. Hy was by Sun City vir die gholf waar die Sweed, Alex Noren,...

Kolskoot

Goeiedag Die manne beloer mekaar. Niemand wil oor die Springbokke praat nie en Botterbul Bester, wat brand om oor die Blou Bulle in die Curriebeker-reeks...

Kolskoot

Goeiedag Voordat ons elektroniese verbinding aan die gang is vir ons indaba, is Botterbul Bester daar in die Jakarandastad uit die blokke: "Wat het ek...

Kolskoot

Goeiedag "Ons rugby is op die afdraande pad! Die Springbokke verloor jou wrintie weer 24-26 teen die Poemas in Argentinië en ons provinsiale spanne ploeter...

Kolskoot

Goeiedag "Caster Semenya se goud het die kroon vir die Suid-Afrikaanse span op die 2016-Olimpiese Spele in Rio gespan! Dit het ons 10 medaljes besorg,...

Kolskoot

Goeiedag “Pure goud! Wayde van Niekerk, jou driedubbele doring! Suid-Afrika, die Vrystaat, Bloemfontein en Kovsies se held! Die beste ter wêreld!” klink dit uit alle...

Kolskoot

Goeiedag “Manne, ek kry nie vat aan Allister Coetzee se Springbok-groep vir die eerste twee Rugbykampioenskap-toetse teen die Poemas op 20 Augustus in die Mbombela-stadion...

Kolskoot

Goeiedag "Of die Leeus nou Saterdagoggend wen of verloor wanneer hulle die Hurricanes in Wellington, Nieu-Seeland, in die eindstryd van die Superrugby-reeks pak, het Johan...

Kolskoot

Goeiedag "Jislaaik, Oom Sjert. Ek weet jy is nie eenogig nie, maar jy is 'n gebore Vrystater en julle het daardie fluitjieblaser, Stuart Berry, sekerlik...