Thursday, November 14, 2019
Home Tags Kindersorg Bloemfontein

Tag: Kindersorg Bloemfontein

Theo Venter is gas by sakeontbyt

Kindersorg Bloemfontein & Childline Free State bied jaarliks 'n sakeontbyt aan met 'n gasspreker wat 'n kenner is van die land se ekonomiese en...

Casper ‘gaan Bos’ met lentemodes

Casper Bosman, gunsteling-ontwerper van heelparty van Bloemfontein (en Suid-Afrika) se bekendes, het gisteraand by die Ramblersklub gewys waarom honderde vroue hom verafgod. Met ontwerpe wat...

Modevertoning vir liefdadigheid gehou

Kindersorg Bloemfontein en Childline Vrystaat bied op 7 September 2017 ‘n modeprogram by Ramblers-klub aan. Hermien Borman het reeds in 2008 met hierdie inisiatief, wat...

Mode met mening

Kindersorg Bloemfontein en Childline FS bied op 7 September 2017 'n modeprogram aan, met Casper Bosman, bekroonde ontwerper in die nasionale en internasionale modebedryf....

Wattbike-uitdaging ‘n reuse-sukses

Fiksheidsbewustes met groot harte en sterk bene het onlangs aan Kindersorg Bloemfontein en Childline Vrystaat se Wattbike-uitdaging deelgeneem as deel van 'n fondsinsamelingsprojek. Die Wattbike...

OMS eet roomys vir liefdadigheid

Oranje Meisieskool het verlede week hul harte oopgemaak vir liefdadigheid toe leerders Maandag tydens pouse roomys kon koop as deel van die Childline and...

Beenhare waai vir liefdadigheid

Louna van Zyl, Dis-Chem se skoonheidsterapeut, is gereed om die eerste wasstrook af te ruk. FOTO: MARICELLE BOTHA