Thursday, November 14, 2019
Home Tags Kersfees

Tag: Kersfees

Tassie-projek weerspieël gees van Kersfees

Kersfees kruip al nader en dit het weer dié tyd van die jaar geword wanneer omgee vir ander 'n groot rol in die samelewing...

St Nicholas-diens by Sunflower House gehou

Met slegs 19 dae oor voor Kersfees begin mense van die Rosestad die opwinding van die feestyd ervaar en maak hulle gereed vir dié...

Bfn trek Kersgewaad aan

Dit is weer tyd vir Kersversierings, Kersinkopies doen en resepte bymekaarkry vir 25 Desember wanneer daar oral Kersfees gevier word. Die Rosestad staan beslis...

Kersfees kom net twee keer. . .

Vir bejaardes in Bloemfontein kom Kersfees beslis meer as een keer. Christmas in July, 'n liefdadigheidsprojek deur Granny B's Old Fashion Paint sorg vir...

Deel hierdie Kersfees rooi liefdesdruppels uit

Dis alweer daardie tyd van die jaar! Feestelike versierings in alle kleure, vorms en groottes is alreeds te siene in inkopiesentrums, by die werk...