Thursday, October 28, 2021
Home Tags Jacques du Toit

Tag: Jacques du Toit

Cheetahs is slaggereed

Die Toyota Cheetahs is slaggereed om vandeesweek 'n terugkeer tot die speelveld te maak wanneer hulle Saterdag in Bloemfontein in die eerste ronde van...

Cheetahs groet staatmakers

Vir 'n klompie spelers sal dit Saterdag die laaste geleentheid in die reeks wees om vir die Toyota Vrystaat-Cheetahs te speel wanneer die Curriebeker-eindstryd...

Kovies mans en vroue wen Vrystaattitel

Die afrigter van die Kovsies se vroue-hokkiespan, Jacques du Toit (middel) het Saterdag sy uittrede as afrigter van dié puik span aangekondig. Dit kom nadat die Kovsies die Vrystaattitel gewen het en nadat hulle ‘n puik opwaartse kurwe beleef het sedert Du Toit hulle begin brei het in 2012. Saam met hom is die Kovsies se kaptein, Line Malan (regs) en onderkaptein, Minjon van Tonder.

Kovsies vereer hul Sportsterre

Die vier Junior en Senior Sportsterre van die Kovsies vir 2013 is, van links: Izelle Lategan (Junior Sportvrou, hokkie), Jacques du Toit (Junior Sportman, rugby), Maryka Holtzhausen (Senior Sportvrou, netbal) en Wayde van Niekerk (Senior Sportman, atletiek). FOTO: GEORG VAN ECK