Saturday, November 27, 2021
Home Tags Ixias

Tag: Ixias

Kholo Ramashala wants Ixias to end with a bang

CUT Ixias skipper, Kholo Ramashala

Ixias name Marx at fullback

CUT Ixias' Noel Marx

The Varsity Cup reaches a boiling point

Pieter Steyn de Wet. Photo - Varsity Cup

Paralimpiese held begeester Ixias op rugbyveld

Geïnspireerd. Dit is een van die wyses waarop die spel van die Ixias van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie se spel in die FNB Varsityskild-rugbyreeks beskryf kan word. Die spanbestuur van die Ixias, Skillie Bester, Jan du Toit en Helgard Müller, het ’n groot rol hierin gespeel. Die rugbyspan onder aanvoering van Kholo Ramshala het reeds verlede week vir ’n tuis-eindstryd in die reeks gekwalifiseer. Arno Fourie, ou-Bloemfonteiner en Paralimpiese medaljewenner, Arno Fourie, het ook ’n bydra gelewer. Hy het die Ixias op ’n ontbyt in Bloemfontein toegespreek en met sy lewensverhaal begeester. Die Ixias het daarna ’n tuis-eindstryd beklink toe hulle die span van die Universiteit van Fort Hare 28-18 geklop het. FOTO: GEORG VAN ECK

A fourth home final beckons for the Ixias

Jean Hugo - Photo by Van Zyl Naude, Saspa

Ixias name team to face UFH

CUT Ixias' Noel Marx

The Varsity Shield starts to reach a boiling point

Kholo Ramashala. Photo- Van Zyl Naude

SUT se Ixias kry sportkamer

Hier is Lou Nieuwoudt, voorsitter van die SUT Rugbyklub, wat die SUT-sportkamer amptelik geopen het by die foto van die oud-Bok. FOTO: GEORG VAN ECK

Ixias van SUT druk drieë vir Bloem Shelter

Die rugbyspelers van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie blink nie net op die rugbyveld vir die Ixias en Tsjisas uit nie, maar samel geld in en druk drieë in die FNB Varsityskild-reeks vir die Bloem Shelter waar mishandelde vroue en kinders versorg en gehuisves word. Die spelers en beamptes van SUT het nie net goedere aan Bloem Shelter oorhandig nie, maar ook ingespring om skoon te maak, tuin te maak en selfs van die kinders te vermaak. FOTO: GEORG VAN ECK

SUT maak met nuwe breiers Varsityskild-aanslag

Callie Wegner, o.21-slot van die Vrystaat en die afgelope paar weke ook die Toyota Vrystaat Cheetahs se Curriebekerspan, het vanjaar ’n sleutelrol vir Ixias gespeel en is op die jaarvergadering van die SUT Rugbyklub as die Speler van die Jaar bekroon. Hier ontvang Wegner (links) die trofee van Lindsay Mould, president van die Vrystaat Rugbyunie. FOTO: GEORG VAN ECK