Monday, August 8, 2022
Home Tags Horace Terry

Tag: Horace Terry

Wat hou 2020 (moontlik) in?

2019 is verby, en 2020 het afgeskop. Die JSE- Algehele Indeks het 'n heel skaflike 12.05% vir die 2019-jaar opgelewer, en indien jou belegging...

Versekeraar is nie altyd die skuldige

Hoeveel keer was jy al in 'n geselskap waar daar beweer word dat versekeraars groot skelms is en dat jy vir jare jou premies...

Spaar moet ‘n kultuur word

Suid-Afrikaners word bestempel as die swakste spaarders ter wêreld (www.thesouthafrican.com/sa-branded-among-the-worlds-worst-savers/), en plaaslike ekonome waarsku dat indien die stadige ekonomiese groei wat in 2017 ondervind...

Regulasie 28: Oorweeg jou totale portefeulje

Ons het laasweek bietjie begin kyk na Regulasie 28 van die Pensioenfondswet, wat jou bate-allokasie ten opsigte van voor-aftredeprodukte reguleer. Die regulasie het ten doel...

Hoe SA se afgradering jou kan raak

Jacob Zuma is onvoorspelbaar en sy aksies word meestal gedryf deur ‘n beheptheid vir mag, en die bevordering van sy eie belange.Toe hy gevolglik...

Kontant is nie koning

Ons gesels die laaste tyd weer baie oor beleggingsopbrengste wat al amper vir drie jaar maar redelik power lyk. Soos gewoonlik, het die versoeking...

Is die tyd vir meer risikoblootstelling hier?

As ons terugkyk na wêreldaandeelmarkte, sien ons dat markte sedert middel-2014 in onstuimigheid gedompel is. Dit was toe die regte tyd dat jy al...

Finansies 101: Watter tipe belegger is jy?

Die nuwe jaar het weggespring en graag wens ek alle Courant-lesers 'n voorspoedige 2017 toe. Mag almal net die beste ervaar. Die jaar 2016...

‘n Eiendomsbelegging sonder sement en stene

Vandag gesels ons oor die derde bateklas in ons onlangse gesprekke. Ons het reeds gesels oor die meer veilige, rentedraende bateklasse: kontant en effekte. Vandag...

Só werk ‘n effektetrust tot jou voordeel

Ons het die laaste tyd gesels oor die mees algemene bateklasse tot beleggers se beskikking. Omdat die meeste persone daarbuite iewers blootstelling het aan...

Daar’s nie ‘n perfekte spaarproduk nie

Gister gesels ek met 'n persoon wat op soek is na 'n spaarproduk wat belastingvriendelik is, buite sy boedel sal val, likied is en...

Vinkel en koljander, die een is nié soos die ander

Ons het die laaste tyd 'n bietjie gesels oor spaarprodukte, meer spesifiek dat spaarprodukte nie identies is nie. Jy moet gevolglik eers behoorlik vasstel...

Waar pas ‘n trust in?

Verlede week het ons gesels oor die skep en beskerming van jou welvaart of rykdom. Ek het genoem dat jy lewensversekering kan oorweeg vir...

Hoe om jou welvaart te beskerm

Laasweek het ons gesels oor hoe jy kan begin om welvaart te skep. Die belangrike punt wat ek wou maak, is dat jy nie...

Hoe skep jy welvaart?

Daar is baie voorbeelde in Suid-Afrika van families wat ongelooflike welvaart vir hulself geskep het en dit reggekry het om dit oor te dra...

Versekering is voordelelig ná aftrede

Ons het onlangs lekker gesels oor die opsies wat jy kan oorweeg wanneer jou aftree-dag nader kom. Ek kom egter agter dat, soos 'n...

Brexit leer ons ‘n les

Almal van ons het verwag dat die Britte in die onlangse referendum oor of Brittanje die Europese Unie moet verlaat of nie, aan hul...

By aftrede is daar nie ‘n ‘one size fits all’ nie

Ons gesels die laaste paar weke oor opsies by aftrede en wat om te doen en nié te doen nie. Ek het heelwat navrae...