Monday, August 8, 2022
Home Tags Hof

Tag: hof

Onderwyser in aanhouding in verband met dwelmhandel

Drie mans, waaronder ‘n onderwyser van Tweespruit in die Vrystaat, sal na verwagting Maandag aansoek doen om borgtog nadat hulle aangekeer is vir dwelmhandel....

Drie doen aansoek om borgtog ná moord op polisiebeampte

Drie verdagtes wat teregstaan op die moord van ‘n speurder van Botshabelo in Februarie vanjaar sal na verwagting vandag in die plaaslike landdroshof om...

AfriForum en Solidariteit môre in hooggeregshof oor Afrikaans by UV

Die burgerregte-organisasie AfriForum en vakbond Solidariteit gaan môre die hooggeregshof in Bloemfontein nader met ʼn dringende aansoek teen die implementering van die 2017-taalbeleid van die Universiteit...

Twee sekuriteitswagte jok glo oor rooftog

  Twee sekuriteitswagte van ‘n veiligheidsmaatskappy wat geld vervoer, sal na verwagting môre in die landdroshof op Ventersburg in die Vrystaat aansoek om borgtog doen...

Parys moordsaak: Moordaanklagte teen vier teruggetrek

Die staat het vandag die moordaanklagte teen vier van die beskuldigdes in die Parys-moordsaak teruggetrek. Die Nasionale Vervolgingsgesag se Phaladi Shuping sê aanklagte teen...

Amptenaar vas nadat hy staatsmotor jare lank onwettig gebruik

‘n Middeljarige afleweringsbeampte by die Bloemfonteinse landdroshof sal na verwagting volgende week aansoek doen om borgtog nadat hy vandeesweek in hegtenis geneem is in...

Vermeende veediewe verskyn in Winburg-hof

Sewe vermeende veediewe sal na verwagting môre aansoek doen om borgtog in die landdroshof op Ventersburg in die Vrystaat nadat hulle verlede maand in...

Verdagte wat polisiebeampte wond weer in hof sodra hy herstel het

'n Verdagte wat ’n polisiebeampte met ‘n mes gewond en toe probeer skiet het en daarna deur die polisiebeampte geskiet is, sal in die...

Bfn-man weer volgende maand in hof ná aanval op drawwer

‘n Bloemfonteinse tuinwerker, wat glo ‘n plaaslike skooleienaar oorval en aangerand het, sal weer op 10 Mei in die streekhof moet verskyn. Dit kom nadat...

Onwettige aborsies in Bloemfontein ‘n groot probleem

‘n Man wat hom glo as ‘n dokter voorgedoen het en na bewering onwettige aborsies in die Bloemfonteinse middestad uitgevoer het, sal na verwagting...

Bloemfonteinse polisiebeampte vas weens beweerde diefstal

'n Polisiebeampte van die Bloemfonteinse duikeenheid verskyn vandag in die plaaslike landdroshof in verband met die beweerde diefstal van eiendom van Spoornet. Polisiewoordvoerder, Wendy Nkabi,...

UV-Studente vrygelaat na betogings op kampus

"Die tronk is nie 'n plek vir studente nie". Dit was Woensdag die boodskap van die Studenteraad-president van die Universiteit van die Vrystaat aan studente,...

Klagte teruggetrek teen Bloemfonteinse ma en dogter

‘n Bloemfonteinse ma en haar dogter, wat vroeër aangekla is van wraaksugtige sameswering om ‘n drawwer te vermoor, is vry. Charmaine le Roux en haar...

Toy-Toy nou ook van poging tot moord aangekla

OWEN KOCK Die motorfietsryer en voormalige polisiebeampte Jaco “Toy-Toy” du Toit, wat van die moord op Michael Jacobs aangekla word, is vandag deur die hof...

Bloemfontein dalk voor jaareinde sonder water

Volgens ingenieurs en waterkenners, wat vir AfriForum ondersoek ingestel het na die watervoorsieningsprobleme in Mangaung, kan inwoners van Bloemfontein binne vier tot vyf maande sonder water sit. Foto: volusia.org.