Saturday, February 23, 2019
Home Tags Hoërskool Jim Fouché

Tag: Hoërskool Jim Fouché

Bfn-skole bid saam vir Hoërskool Driehoek

Skole regoor die land bid vir die Hoërskool Driehoek nadat 'n deel van 'n loopburg by die skool ineengestort het. Vier van die skool se...

Miss Teen Hope woeker met talente

Alecia Marais, Miss Teen Hope Free State Central, is bewys daarvan dat skoonheid nie net oor die uiterlike gaan nie, maar ook oor die...

Almero tuis voor klavier

Almero Welgemoed is 'n nuweling in die musiekbedryf, maar is reeds besig om groot golwe met sy sielvolle lirieke en musiek te maak. Hy...

Leendert kan enige genre kafdraf

Wat vir Leendert Breedt as 'n belangstelling in skoolkonserte begin het, het vinnig ontaard in 'n liefde vir die verhoog en sang. Oorspronklik van Durban,...

Onderwaterhokkiespeler wat byna verdrink steeds kritiek in hospitaal 

Die 15-jarige tienerseun wat byna verdrink het toe hy onderwaterhokkie by die stadionswembad in Bloemfontein geoefen het, se toestand is onveranderd. Alexander Hayward, 'n gr....

JF se trompoppies swaai hul vlae hoog

Die Hoërskool Jim Fouché se junior en senior trompoppiespanne vertrek more na die SA Kampioenskap in Durban waar hulle aan die elite liga van...

JF presteer op talle gebiede

Pluimbal JF-presteerders wat deelgeneem het aan die Pluimbal o.19 SA Ope kampioenskap het goed gevaar. Nita Scholtz (eindig eerste in enkel- en dubbelwedstryd), Liane de...

JF verwelkom nuwe onnies

Onderwysers wat hull by die Hoërskool Jim Fouché aangesluit het, is: Schalk Malherbe (Wiskunde, Tegnologie en IGO), Ilse Nel (Sosiale Wetenskappe en koorafrigter), Roché...

Hoërskool Jim Fouché-nuus

Wian Duvenhage,Wimpie Engelbrecht en Yonicka Engelbrecht is gekies vir die Vrystaat-skaakspan wat volgende jaar aan die SA Skaakkampioenskappe gaan deelneem