Friday, February 21, 2020
Home Tags Heidedaller van die jaar

Tag: Heidedaller van die jaar

Nuwe baadjie vir Heidedaller van die Jaar gesoek

‘n Bietjie meer as ‘n jaar gelede het die Heidedaller van die Jaar sy 10de verjaardag gevier. Die organiseerders van die geleentheid meen dit...

Heidedaller Henney nog goed op dreef

Advokaat Ruwaidah Henney, wat verlede jaar as Heidedaller van die Jaar aangewys is, geniet tot dusver haar termyn. Sy vertel dat dié gesogte titel haar...

Heidedaller van die Jaar foto gallery

PHOTOS: PIERCE VAN HEERDEN

Heidedal se grootste aand hier!

Op Saterdag 18 November om 18:00 vir 18:30 word die 10de verjaardag van die Heidedaller van die Jaar op luisterryke wyse by die Hotelskool...

Lynette Francis kom vir Heidedaller

Die gewilde nuusleser, joernalis en TV- en radiopersoonlikheid, Lynette Francis, sal as seremoniemeester optree by vanjaar se Heidedaller van die Jaar-geleentheid, wat op Saterdag...

Hier is Heidedaller se finaliste!

Na meer as 'n maand van nominasies, het die tyd uiteindelik aangebreek om die finaliste vir die Heidedaller van die Jaar aan te kondig. Die...

UV-rektor praat by Heidedaller van die Jaar

Prof. Francis Petersen, nuutaangestelde rektor en visekanselier van die Vrystaatse Universiteit, is vanjaar die hoofspreker op die galadinee van Heidedaller van die Jaar wat...

Quinton Lund wil armoede beveg

Pieter Quinton Lund is 'n voltydse werker by Ray Williams Auto Spares en is benoem vir Heidedaller van die Jaar. 1. Hoe voel jy oor...

Sport sal die jeug bevorder

Lize Pieterse is tans 'n graad 2- onderwyseres en hokkie-afrigter by Olympia Primêre Skool in Heidedal en is as Heidedalse Vriend van die Jaar...

Tafel gedek vir Heidedaller se 10 jaar

Van 'n baie beskeie begin in 2007 het die Heidedaller van die Jaar-kompetisie gegroei tot een van die hoogtepunte op die Bloemfonteinse sosiale kalender. Dié...

Vaughan Peters dra skole op die hart

Vaughan Peters, stigterslid van die Heidedal Chess Foundation, is genomineer vir Heidedaller van die Jaar. 1. Hoe voel jy oor die nominasie vir Heidedaller van...

Peter Coetzee se hande staan vir niks verkeerd nie

Peter Coetzee is 'n onderwyser en is genomineer vir Heidedaller van die Jaar. 1. Hoe voel jy oor die nominasie vir Heidedaller van die Jaar? Ek...

Heidedaller-benoemings

Benoeming 'n droom vir Herb Herb Theron Goliath is genomineer vir Heidedaller van die Jaar. Hywerk hard daaraan om sy eie besigheid te begin. 1. Hoe...

Heidedaller-benoemings groei by die dag

Jouline Fourie is 'n haarkapster en die eienaar van Salon Jolene en Salon Jonaz. Hoe voel jy oor jou nominasie as Heidealler van die Jaar? Ek...

Heidedaller se eerste kandidate

EERSTE aan die beurt is Veronica Kruger, assistent-direkteur van die Departement van Justisie, wat as Heidedaller van die Jaar benoem is: Hoe voel jy oor...

Heidedaller van die jaar 10 jaar oud!

Van 'n nederige begin in 2007 het die Heidedaller van die Jaar-kompetisie gegroei tot een van die voorste kompetisies in sentraal-Suid-Afrika wat gemeenskapsbetrokkenheid beloon. En...