Sunday, April 21, 2024
Home Tags Hardloop

Tag: Hardloop

Dit is weer tyd vir die 4Peaks

Die 2019-Trappers 4Peaks-bergwedloop, aangebied deur Bloemfontein Courant, vind die naweek by die pragtige Moolsmanshoek- private natuurreservaat tussen Ficksburg en Fouriesburg in die Oos-Vrystaat plaas....

Blinde atleet draf 10km kaf in pragtyd

Die kleingeboude Paulina Njeya (regs), net ná die wegspring op Bloemfontein Striders se 10km-padwedloop wat Saterdag deur haar gewen is. Die blinde atleet van die Kovsies, Louzanne Coetzee en haar gids, Ricus Cox (1528) hardloop aan die regterkant van Njeya. Coetzee het die beste 10km-tyd van haar loopbaan behaal. FOTO: RUFUS BOTHA