Saturday, August 13, 2022
Home Tags Hanneké Dannhauser

Tag: Hanneké Dannhauser

Bloemfontein se ystervrou wen weer

Hanneke Dannhauser, Bloemfontein se ystervrou het Sondag weer gewys dat sy een van die taaiste vroue in Suid-Afrika is. Sy Sondag die tweede wedren van die 2015 Jeep Warrior-reeks gewen nadat sy ook eerste was by die eerste wedren. FOTO: Dries Dannhauser

Bloemfontein se ystervrou wen Jeep

Bloemfontein se eie ystervrou, Hanneke Dannhauser, het Sondag die eerste van die Jeep Warrior-reeks gewen. Sy het op die koop toe ‘n splinternuwe Jeep Wrangler gewen. Hier oorhandig Alan Coghlan (Jeep) die sleutels van haar nuwe ryding aan haar.

Bloemfontein se ystervrou eindig tweede in reeks

Hanneke Dannhauser is hier hard aan die oefen 'n paar dae voor sy Sondag algeheel tweede geeindig het in die 2014 Jeep Warrior-reeks. FOTO: RUFUS BOTHA

Hanneke wen Suid-Afrikaanse Jeep Warrior-reeks

Hanneke Dannhauser verkeer hier in erge pyn nadat sy haar enkel seergemaak het tydens Sondag se Jeep Warrior-byeenkoms by Hartbeespoortdam. Sy het egter deurgedruk en is na ses byeenkomste in die reeks gekroon as Suid-Afrikaanse Jeep Warrior-reeks se vrouekampioen.

Hanneké wen Jeep Warrior-wedloop weer

Hanneké Dannhauser

Bloemfontein se eie G.I. Jane

Hanneké Dannhauser