Friday, August 23, 2019
Home Tags Grey-Kollege

Tag: Grey-Kollege

Bfn-skole bid saam vir Hoërskool Driehoek

Skole regoor die land bid vir die Hoërskool Driehoek nadat 'n deel van 'n loopburg by die skool ineengestort het. Vier van die skool se...

Skole begin die jaar op ’n hoë noot

Leerders van oor die land het verlede week teruggekeer skool toe, sommige vir hul eerste skooldag, ander het begin met 'n hoër graad, party...

Anco, Bloem se eie opkomende ‘rocker’

Anco Gouws is die perfekte voorbeeld van ’n egte Bloemfonteiner, gebore in die Rosestad, ’n jong man wat op Grey-kollege skoolgegaan en gematrikuleer het...

Pieter Delport wil lewens red

As jy aan lewensredding dink, kom die gedagte aan Baywatch met wit strande, bruingebrande lywe en rooi swemklere by jou op. Dit is egter...

Grey kanselleer Steve se konsert

'n Konsert waarin Steve Hofmeyr by Grey-kollege sou optree, is gekanselleer. Die hoof van die Laerskool Grey-kollege, mnr. JJ Geldenhuys, het bevestig dat die konsert...

Slaggereed vir die eerste skooldag

Duisende graad 1-leerlinge oor Suid-Afrika heen het gister hul eerste skooldag begin. Bloemfontein Courant se Jeretha Oosthuizen het verskeie skole besoek om met die...

Bloemfontein se eie ‘Master Chef’

Bloemfonteiners is omtrent trots op die stad se eerste finalis in die gewilde Kokkedoortjie-kookkompetisie wat op kykNET uitgesaai word. Christi Myburgh (14), 'n leerling...

Garreth gereed om die grote uit te trek

Die 15-jarige Garreth Olivier van Grey-kollege is deesdae in menige kushengelaars se visier nadat hy onlangs aangewys is as die o.21-junior kampioen in die...

Bfn-skole toe nie ontwrig nie

Daar was geen ontwrigting deur betogende studente of ander mense in die #FeesMustFall-inisiatief vanoggend by Grey-Kollege en HTS Louis Botha in Bloemfontein nie. Dit...

Bloemfontein-skole in spervuur van #FeesMustFall

Die Departement van Onderwys in die Vrystaat veroordeel 'n sosialemedia-boodskap wat versprei word dat sommige skole naby aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT)...

Grey-bergfietsspan kry groot borgskap

Grey-bergfietsspan kry groot borgskap Grey-kollege se eerste bergfietsspan het pas 'n groot borgskap aangekondig. Die borgskap sluit in die nuwe fietswa, om die seuns te...

Video: Piet May: Ek dink, droom, eet en drink Grey Kollege

Die vurige Piet May raak entoesiasties oor Grey Kollege tydens Courant se besoek aan hom in Mediclinic Bloemfontein. Foto: Lerato Sebe

Van der Walt breek SA skoolrekord

RUFUS BOTHA Dis nie aldag dat een atleet drie oorwinnings behaal by die Clover-atletiek uitnodigingsbyeenkoms vir hoërskole wat deur Grey-kollege en Oranje aangebied word nie....

Grey boereorkes presteer

Grey Kollege se Laerskool boereorkes.

Grey-ma se saak teruggetrek

Foto: Owen Kock

10 jaar van Grey-musiek

Foto: Niel Lombaard

Grey Kollege t Glenwood uitslae

Grey Kollege vs Glenwood 2015 RUGBY SPAN Grey Glenwood Status 14A 24 5 Wen 14B 19 7 Wen 14C 55 17 Wen 14D 95 0 Wen         15A 20 21 Verloor 15B 13 5 Wen 15C 19 0 Wen 15D 67 0 Wen         16A 21 21 Gelyk 16B 24 3 Wen 16C 31 0 Wen 16D 55 18 Wen         1 40 10 Wen 2 71 3 Wen 3 38 7 Wen 4 43 8 Wen 5 78 5 Wen 6 78 3 Wen 7 97 8 Wen 8 Gekanseleer deur Glenwood HOKKIE 14A 0 1 Verloor 14B 7 0 Wen 14C 3 2 Wen         16A 2 0 Wen 16B 4 0 Wen 16C 3 0 Wen 16D 5 0 Wen         1 1 4 Verloor 2 3 0 Wen 3 2 0 Wen Ander Tennis 1 9 0 Wen Tennis 2 9 0 Wen Tennis /15 6 0 Wen Tafel Tennis 1 14 0 Wen Tafel Tennis 2 14 0 Wen Tafel Tennis 3 14 0 Wen Bergfiets 83 31 Wen Gholf 9 0 Wen Muurbal Top10 30 2 Wen Muurbal JR 24 6 Wen Sokker 19A 4 0 Wen Sokker 17A 0 1 Verloor Sokker 15A 1 4 Verloor Sokker 14A 1 6 Verloor