Tuesday, April 23, 2024
Home Tags Goue Beker ontketen ’n rugbyoorlog

Tag: Goue Beker ontketen ’n rugbyoorlog

Goue Beker ontketen ’n rugbyoorlog

Sarel Pretorius was op skrumskakel weer een van die Toyota Vrystaat Cheetahs se uitblinkers in hul Absa Curriebeker-rugbywedstryd teen die Goue Leeus op Ellispark. Die woelige skrumskakel het een van die Vrystaat se vier drieë gedruk. FOTO: ROZELLE LAUBSCHER