Saturday, November 27, 2021
Home Tags Gedagte vir die week

Tag: Gedagte vir die week

Geskenke vir mekaar

Geskenke en verjaardae, geskenke en Kersfees – dit klink vir jou en my sinoniem. Die vraag sou wees: Hoekom skryf ek nou juis in...

Gedagte vir die Week

Edvard Munch het 'n skildery gemaak met die titel "Scream". Die skilderye is werklik geen "oil painting" nie, soos mense altyd sê. Dit was...

Ons maak almal foute – 9 Maart 2017

Hoe klink dié woorde vandag vir jou? Hoe voel jy as jy dit hoor? Skielik gryp die gedagte van "foute maak" my en ek...

Almal is welkom – 23 Februarie 2017

In Lukas 15:2 gryp dié woorde my. "Hierdie man ontvang sondaars en eet selfs saam met hulle!" Ek lees die bordjie by die voordeur: "Almal...

Ek het jou lief! – 9 Februarie 2017

Liefde is die kode-woord vir Februarie. Wie van ons het nie opnuut ons liefde vir mekaar met 'n geskenkie, 'n lekker ete of 'n...

Ek wil nie alleen wees nie! – 26 Januarie 2017

Die nuwe jaar is voluit aan die gang, met Kersfees en die vakansietyd so 'n bietjie vergete. Skielik word ek en jy gekonfronteer met...

WWJD!

'n Nuwe jaar met nuwe uitdagings en drome. Die volgende afkorting, WWJD, het my gedagtes aangegryp. Wat sou dit beteken vir jou en my...

“Ek is wat ek doen!” – 8 Desember 2016

Die jaar is amper verby en ek kyk terug na goeie en slegte tye. Die goeie tye oorskadu die slegte in my lewe, want...

Gee my die trekker – 10 November 2016

George Sweeting, voormalige president van die Moody Bybelkollege, vertel die verhaal van 'n enkellopende boer wat graag 'n vrou wou hê – amper soos...

Om om te draai

Die Griekse woord vir "omdraai" beteken "totale verandering in denke en gedrag". Hierdie "omdraai" het 'n geestelike betekenis in die Bybel, maar raak ook...

RespekT-eer – 4 August 2016

RespekT-eer Hierdie woorde het jou sekerlik laat regop sit. "Kan die man dan nie spel nie?" Dit was dalk jou aanvanklike reaksie. Lees saam met...

“Minder wortels en meer vrugte” – 30 Julie 2016

Hoe moet ons leef? Wat moet ons doen? Dit is telkens die vraag wat my kinders my vra as dit kom by moeilike kwessies...

Die bome in die woud – 16 Junie 2016

Wetenskaplikes beweer dat die bome in die woud op 'n vreemde manier aan mekaar verbind is. Wanneer die woud baie dig is en al...

Klein ogies en handjies – 18 Mei 2016

Kinders verander 'n mens se lewe. In ons huis het die Here uit Sy genade vir ons drie kinders gegee. Die oudste is getroud...

Vryheid en geluk – 5 Mei 2016

Om vry te wees is so vanselfsprekend. Ja, om gelukkig te wees, word maklik 'n gegewe. Die twee beginsels is dikwels aan mekaar gekoppel....