Tuesday, November 12, 2019
Home Tags Doha

Tag: Doha

Snooker champion defies all odds

Patricia Ontong, four-time trial snooker champion and two-time Free State snooker champion defies all odds when it comes to playing snooker. A woman participant...

Damean gekies vir SA fietsryspan

Die wyse waarop ‘n uitmuntende 17-jarige fietsryer van die Rosestad opgang in dié uitmergelende sportsoort maak, gaan sorg dat die naam, Damean Oosthuizen, eersdaags...

Gestremde atlete na wêreldbyeenkoms

Die blinde atleet, Louzanne Coetzee (links) is hier in aksie tydens ‘n onlangse 10 km-padwedloop saam met een van haar oefenmaats, Ricus Cox. Coetzee en haar gereelde gids, Rouxné Jacobs is tans in Doha (Katar) waar hulle aan die wêreldkampioenskap vir atlete met fisiese gestremdhede gaan deelneem. Nog twee Bloemfonteiners, Juanelie Meijer en Teboho Mokgalagadi sal ook in Doha die Rosestad se vaandel dra. FOTO: RUFUS BOTHA