Friday, April 12, 2024
Home Tags Dbv

Tag: dbv

Bloemfonteinse DBV neem styging in onwettige jagtogte waar

Die Bloemfontein-tak van die Dierebeskermingsvereniging het ’n onlangse opname gedoen oor onwettige jagtogte met honde in die Vrystaat. Dit is nadat elf mans in die...

Bfn se DBV-juweel eerste hoof-inspekteur

“Die DBV is my absolute bestaan. Elke dag is ’n nuwe, opwindende ervaring. Die adrenalien vloei by die DBV en ’n mens weet nooit...

Talle diere gered ná Jagersfontein-ramp

‘n Week gelede sou niemand kon voorspel dat ‘n ramp die gemeenskap gaan tref nie. Intussen het die wal van die myn se slikdam...

DBV bedank vir hul nuwe ‘beste vriend’

"Die liefde en dankbaarheid wat uit hom straal, is onbeskryflik. Alles is vir hom ’n avontuur en die kleinste goed maak hom opgewonde. Die...

DBV verwelkom goeie aannemings

Dit wil voorkom asof dit reeds Kersfees is vir baie viervoet-kinders van Bloemfontein. Die afgelope tyd is daar ‘n groot toename in aannemings van...

DBV Doggy Walk keer terug

Die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV) hou vir die eerste keer sedert die pandemie hul Doggy Walk op Sondag, 10 Julie, by Inibos. Volgens Reinette Meyer, die...

Inwoner met hande in hare oor katte

‘n Inwoner van Roodewal in die ooste van Bloemfontein sit met sy hande in sy hare nadat hy 15 rondloperkatte geërf het toe hy...

DBV red honderde diere in die vakansie

Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Bloemfontein het oor Desember byna 900 rondloperdiere ingekry en ‘n verdere 200 in Januarie. Senior-inspekteur Reinet Meyer vertel hoe daar ‘n...

Al meer honde in Bfn vasgeketting

Die Rosestad ondervind tans ‘n kommerwekkende toename in die voorkoms van vasgekettingde honde. Dit aldus die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV). Wanneer honde-eienaars ‘n hond vir ‘n...

Hou Vlekkie warm hierdie winter

Die bittere koue van die winter kan regoor Sentraal-Suid-Afrika gevoel word. Bloemfontein Courant het gaan kyk wat diere-eienaars en –liefhbebbers kan doen om hul...

DBV kom tot redding van apie in geroeste hok

Dit is steeds verbasend hoe ver die mens sal gaan om geld in die hande te kry. Die personeel van die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV)was...

Verdwaalde diere minder tydens inperking, sê DBV

Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Bloemfontein sê daar was ongetwyfeld ‘n afname in die aantal verdwaalde diere tydens die inperkingsperiode, wat uitstekende nuus vir die...

DBV bring Kersvreugde in Bfn

Kersfees is ongetwyfeld vir meeste mense die wonderlikste tyd van die jaar. Daar word met kinderlike verwagting deur oud en jonk uitgesien na dié...

Martie du Plessis reik uit na DBV

Leerders van die Martie du Plessis-skool het besluit om van vandeesmaand af hande te vat om iets terug te gee aan die gemeenskap. "Ons ontvang...

Vrou sê DBV doen niks aan verwaarlosing van honde

‘n Ontstoke inwoner van Bloemfontein sê dit blyk dat versoeke om hulp aan die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV) deesdae op dowe ore val. Chante Botha beweer...

Lack of water supply in Free State causing animals to die

The poor state of health of horses in rural parts of the Free State is a big concern. This is according to the SPCA's...

Groter aantal verdwaalde diere by die Bloemfonteinse DBV

Navorsingstudies toon dat die harde geluid van vuurwerke 'n negatiewe uitwerking op wilde sowel as troeteldiere het. Die geraas van vuurwerke veroorsaak erge angs...

Dieremishandeling teen Bloemfonteiner ondersoek

Die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV) ondersoek klagtes van dieremishandeling nadat hulle op verskeie maer en verwaarloosde honde op ‘n erf in Wilgehof afgekom het. ‘n Opleidingsinspekteur...