Wednesday, June 29, 2022
Home Tags DB Prinsloo

Tag: DB Prinsloo

KovsieSport mik elke keer na puik vertonings

DB Prinsloo (direkteur van KovsieSport). FOTO: VAN ZYL NAUDé

Elizna Prinsloo se dood skok atletiekwêreld

Die bekende voormalige Junior-Springbok landloopatlete, Elizna Prinsloo staan hier saam met haar man DB en hulle kleindogter, Annabel. Elizna het verlede Donderdag klaarblyklik weens ‘n bloedklont deur die hart gesterf. Dit was op die dag van Annabel se vier maande “verjaardag”.

DB Prinsloo vereer met Kovsie Alumni-hoofbestuurstoekenning

Die Direkteur van KovsieSport, DB Prinsloo (regs) is verlede week deur die Kovsie Alumni vereer met ‘n Hoofbestuurs-eerbewys vir buitengewone diens gelewer aan die Kovsies. Sy vrou, Elizna is hier langs hom kort nadat DB by ‘n luisteryke dinee sy eerbewys in ontvangs geneem het. Elizna was ‘n kranige middel- en langafstandatleet tydens haar studentejare en het haar Junior-Springbokkleure in veldwedlope verwerf. Sy is reeds 12- jaar werksaam by Kovsies. FOTO: KHOTATSO MOKONE

Prinsloo aangewys as SA Afrigter van die Jaar

DB Prinsloo. FOTO: Verskaaf