Monday, July 26, 2021
Home Tags Christo Groenewald

Tag: Christo Groenewald

AfriForum verwyder honderd ton vullis

AfriForum se Bloemfontein-takke het tydens hul #VegEnBou-projek meer as honderd ton vullis verwyder en ’n bewusmakingsessie oor die burgerregte-organisasie se aktiwiteite in die stad...

AfriForum will gemeenskap se behoefte bepaal

AfriForum se Bloemfontein-takke hou more (1 Mei) ‘n bewusmakingsdag om die gemeenskap se behoeftes te bepaal op alle terreine waar die organisasie se strukture...

AfriForum verwyder 600 ton vullis in Bloemfontein

Die AfriForum-takke in Bloemfontein het gedurende April in Fichardtpark, Pellissier en Gardeniapark vullis verwyder nadat die Mangaung Metro vir drie weke lank geen vullis...

Bfn-ondernemings vul slaggate in stad

AfriForum se Sektor 3-tak het onlangs in samewerking met die Vrystaatse Cheetahs se Cheetahs for Change en die Hoërskool Jim Fouché se eerste rugbyspan,...

Kom vul slaggate saam met die Cheetahs

AfriForum se Wilgehof-tak in Bloemfontein nooi die gemeenskap uit om more te kom help om slaggate in die Gardeniapark-omgewing te vul saam met onder...

AfriForum Bfn maak begraafplaas ‘nuut’

Burgerregte-organisasie, AfriForum Bloemfontein, doen deesdae instandhoudingswerk by die President Brand-begraafplaas. Dit kom nadat die tak deur Dirk Venter genader is om hulp te verleen...

AfriForum hou Bfn-parke skoon

“Dit is sleg om te sien hoedat die munisipaliteit agteroor sit en hoegenaamd niks doen nie. Dit veroorsaak geleenthede vir mense om vullis te...

AfriForum in LHP stel noodwaterpunt beskikbaar

Burgerregte-organisasie AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag het dié week hul mobiele noodwaterpunt aan die gemeenskap van Bloemfontein beskikbaar gestel, nadat inwoners gekla het dat hulle geen...

AfriForum in LHP span nuwe waterkar in

AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag in Bloemfontein het onlangs hande gevat met die Mangaung-brandweer nadat n brand naby ’n motorhandelaar onstaan het. Die burgerregte-organisasie, het hul nuwe...

AfriForum help met brandende huis in LHP

Lede van die burgerregte-organisasie, AfriForum, het op 11 Julie 2020 vinnig gereageer nadat hulle ’n noodoproep van ’n huis in Langenhovenpark, Bloemfontein, wat besig...

AfriForum help skole in Bloemfontein

AfriForum-takke in Bloemfontein het skolehulppakkette aan vier skole in die stad geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir skole-projek, wat in samewerking met AfriForum...

AfriForum Bfn skenk R90 000 vir kospakkies

Burgerregte-organisasie AfriForun se tak in Bloemfontein het R90 000 aan Solidariteit Helpende Hand se noodfonds geskenk wat dié diensorganisasie verder in staat sal stel...

Gallery: AfriForum skenk omgeepakkies aan gemeenskap in nood

Die organisasie vir burgerregte, AfriForum, se tak in Boshof het op 24 en 25 Maart 2020 in die lig van die Covid-19-krisis wat die...

AfriForum gaan voort met skoonmaakprojek

AfriForum se Sektor 3-tak in Bloemfontein het onlangs voortgegaan met hul skoonmakprojek toe hulle die middelman in Walter Sisuluweg skoon gemaak het. Volgens ‘n verklaring...