Wednesday, August 10, 2022
Home Tags Cheetahs pronk by Nampo Oesdag

Tag: Cheetahs pronk by Nampo Oesdag

Cheetahs pronk by Nampo Oesdag

Die woelige skrumskakel van die Toyota Cheetahs, Piet van Zyl (links, agter), het rede om breed te glimlag. Hy was nie net die Toyota Cheetahs se hoofgids op die Nampo Oesdag nie, maar het Saterdag ’n sleutelrol in die Toyota Cheetahs se sege oor die Reds gespeel. Van Zyl boer self en hy kon sy stadsjapie-spanmaats, Raymond Rhule (regs, agter) en Willie Roux (voor) op die 2013 Nampo Oesdag meer oor boerdery-sake inlig en reuse landbou-implemente aan hulle wys. FOTO: OWEN KOCK