Tuesday, August 16, 2022
Home Tags Carlyn Fischer

Tag: Carlyn Fischer

Fischer wen Vrystaat-driekamptitel

Suid-Afrika se huidige elite-vroue driekampkampioen, Carlyn Fischer, het Saterdag op Maselspoort buite Bloemfontein tydens die Vrystaat-driekampkampioenskap gewys dat sy nie met kaal hande aangedurf...

Carlyn derde in Afrika-reeks

Die Vrystaat se voorste driekampatleet in die elite-afdeling vir vroue, Carlyn Fischer, het Saterdag die Reënboognasie se vlag hoog laat wapper tydens een van...

Buitelanders té sterk vir Bloemfonteinse driekampers

Die drie Bloemfonteinse driekampatlete wat die onderskeiding behaal het om Suid-Afrika Saterdag op die wêreldbekerbyeenkoms vir elite- senior vroue in Kaapstad te verteenwoordig, Carlyn...

Carlyn derde in fietsrykampioenskap

Die Vrystaatse driekampkampioen in die elite-vroueafdeling, Carlyn Fischer, het Saterdag by die Gauteng padfietsry- en tydtoetskampioenskap in Brakpan haar stempel deeglik afgedruk deur in...

Fischer wen VS-driekamptitel

Die oud-skolier van Eunice in Bloemfontein, Carlyn Fischer, het Saterdag op die Vrystaat-driekampkampioenskap wat by Maselspoort buite Bloemfontein beslis is, gewys dat sy gereed...