Thursday, May 23, 2024
Home Tags Business

Tag: business

It’s becoming harder to stay employed in South Africa

Don’t expect an improvement in the country’s employment figures when Statistics South Africa (Stats SA) releases numbers for the first quarter of 2019 later...

Sharpen your skills with Engen Pitch & Polish

The Engen Pitch & Polish hits Bloemfontein once again and promises to be bigger and better as the national event celebrates ten years since...

A slight increase in SA consumer price inflation in May

Stats SA says the CPI inflation was 4.5% in May, a slight increase from 4.4% in April. The consumer price inflation (CPI) was 4.5% in...

Is your business the most innovative?

Bloemfontein Courant, in collaboration with FNB Business, is looking for the Most Innovative Local Business in Bloemfontein. The two partners have just launched an exciting...

Moenie te na aan prentjie staan

Ek weet, ek weet, ek skryf vandag alweer oor iets waaroor ek al tot vervelens toe geskryf het, maar ek het net weer die...

Is gewaarborgde beleggings nog relevant?

Die beleggingsomgewing het uitgebrei. Beleggers het 'n magdom van opsies beskikbaar en 'n hele verskeidenheid van produkte tot hul beskikking om nommerpas-beleggingsportefeuljes saam te...

Leer gesonde finansiële gewoontes aan

Indien jy gesond lewe, gaan dit liggaamlik en geestelik beter met jou. Jy sal dan ook heel moontlik heelwat langer leef. Indien jy jou motor...

Kies só jou beplanner

Finansiële beplanning het in die laaste 15 jaar of wat ontaard in 'n doolhof van nuwe produkte wat die lig gesien het, streng regulering,...

Het jong mense versekering nodig?

Wanneer jy jonk is, of nie baie gesinsverpligtinge het nie, fokus jy gewoonlik daarop om studentelenings af te betaal, 'n motor te koop, in...

Dis ‘n marathon, nie ‘n naelloop nie

Daar was nog altyd baie "geraas" en onsekerhede op finansiële markte en dit sal altyd so wees. Om te kan kophou wanneer ander kop...

Mooi reënwolke kom oor die horison

Laasweek het ons bietjie gesels oor die negatiewe marktoestande wat tans heers en grootliks te wyte is aan die handelsoorlog tussen die VSA en...

Meer geld in die sak op jou oudag

Die laaste paar weke gesels ons oor belasting en hoe jou belastinglas in die toekoms al hoe swaarder gaan raak. Belastingbeplanning is nou dus meer...

Theo Venter is gas by sakeontbyt

Kindersorg Bloemfontein & Childline Free State bied jaarliks 'n sakeontbyt aan met 'n gasspreker wat 'n kenner is van die land se ekonomiese en...

Spaar moet ‘n kultuur word

Suid-Afrikaners word bestempel as die swakste spaarders ter wêreld (www.thesouthafrican.com/sa-branded-among-the-worlds-worst-savers/), en plaaslike ekonome waarsku dat indien die stadige ekonomiese groei wat in 2017 ondervind...

‘n Suksesresep vir aftrede

Ek het onlangs op 'n relevante artikel deur Glacier van Sanlam afgekom. Ek deel dit graag. As individu sal jy nie ophou groei wanneer jy...

Nuwe jaar met baie goeie vooruitsigte

Ek wil begin om alle lesers van Bloemfontein Courant 'n voorspoedige 2018 toe te wens. Mag 2018 inderdaad goed eindig vir jou. Ek het lanklaas...

Don’t let your debit orders be derailed this December

December is typically a month marked by big bills, as South Africans hit the country’s shopping malls en masse to spend those hard earned...

Beplanning vir gekombineerde gesinne

Die opstel van 'n testament kan ingewikkeld wees wanneer meer as een gesin betrokke is, en hulle belange gebalanseer moet word. Volgens Statistiek Suid-Afrika het...