Tag: Boere
VL waarsku oor brandgevaar en risiko’s na eerste ryp in Vrystaat
Dr. Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou (VL), waarsku dat boere bewus moet wees van brandgevaar ná die ryp.
Armour sê, “Die veld, en...
Droogtehulp ‘rol’ deur die Vrystaat
Vragmotors, bakkies en motors, wat droogteskenkings soos veevoer, kospakkies, waterbottels en ander noodsaaklike artikels vir sowat 50 boere vervoer, het vandeesweek in Bloemfontein, onderweg...
60 000 hektaar se weiding in veldbrand verwoes
‘n Massiewe veldbrand het gister omstreeks 14:00 tussen Boshoff en Bultfontein in die Vrystaat gewoed.
Volgens Boshoff-brandweerbeampte, Douglas Pope, het die brand tot dusver 60...
Reën ‘n welkome sig
Goeie reënneerslae oor die sentrale deel van die binneland kan in die volgende twee weke groot verligting in droogtegeteisterde gebiede bring.
'n Senior weervoorspeller van...
Boere dankbaar en hoopvol vir reën
Boere in die droogtegeteisterde gebied van Brandfort in die Vrystaat is hoopvol dat goeie reën verligting gaan bring. 'n Boer in die distrik, Boeta...
Boere van Bultfontein, Hoopstad wil drinkwater vir inwoners opgaar
Plaaslike boere van Bultfontein en Hoopstad, wat saam met talle ander boere die afgelope seisoen swaar getrek het weens droogtetoestande, wil begin om boorgatwater...
Boere dankbaar vir veevoerskenkings
Boere van Bultfontein, wat die afgelope seisoen swaar gebuk gegaan het onder droogtetoestande, is dankbaar vir die hulp wat hulle tot dusver in die...
Landbou se veiligheidstrukture in plek in die Vrystaat
Georganiseerde landbou se veiligheidstrukture is in plek in die Vrystaat. Boere is paraat en werk nou saam met die polisie om misdaad in plattelandse...