Monday, October 14, 2019
Home Tags BMX

Tag: BMX

BMX-jaers van oral oor in aksie in Bfn

Tian Raath (Hoërskool Fichardtpark) het Saterdag by ‘n BMX-byeenkoms in Bloemfontein gewys dat hy ‘n goeie toekoms in dié sportsoort het. Hy het in al sy wedrenne in die afdelings vir seuns onder 15 as oorwinnaar uit die stryd getree. FOTO: RUFUS BOTHA