Thursday, August 11, 2022
Home Tags Bloemskou

Tag: Bloemskou

Bloemskou oortref alle verwagtinge

Ten spyte van al die uitdagings wat Bloemskou die afgelope twee jaar in die gesig gestaar het, het 93 722 mense vanjaar deur die...

Pencil in: 28 April 2022

28 April Snotkop sing om 19:00 op die Coca Cola verhoog by die Bloemskou 29 April Die Fich-mark vind vanaf 16:00 by Bobbies Park plaas. Kontak...

Bloemskou sit glimlagte op kindergesiggies

Dit vat baie fyn beplanning om Bloemskou jaarliks aan te bied, maar daar word ook gefokus om aan die gemeenskap terug te gee. Vanjaar...

‘n Fees wag vanjaar op skougangers

Na twee jaar van geen Bloemskou nie, word besoekers vanaf 27 April tot 7 Mei terugverwelkom na 'n fees ter feeste. “Ten spyte daarvan dat...

Bloemskou wys Tralies hoe om skaap te skeer

Bloemskou bied jaarliks verskeie geleenthede aan om kinders meer te leer oor die omgewing, landbou en waar dit wat ons eet en dra vandaan...

Bloemskou terug na twee jaar

Na twee jaar is die Bloemskou uiteindelik terug en daar word met groot opgewondenheid uitgesien na vanjaar se skou. Die skou sal van 27 April...

Aktiwiteite by die skouterrein gaan voort soos normaal

Die bestuur van die Bloemskou het Bloemfonteiners verseker dat aktiwiteite op die by skouterrein, besighede in en om die terrein, asook veilings soos normaal...

Inskrywings vir Bloemskou se skoonheidskompetisies nou oop

Inskrywings is reeds oop vir die 2020-weergawe van Bloemskou en eModels se jaarlikse reeks skoonheidskompetisies. Jong skoonhede kan deelneem in die volgende kategorie: Kleine...

Nege dae van pret by Bloemskou 2019

Die Bloemskou is verlede week Woensdag bekendgestel tydens 'n spoggerig geleentheid in die banketsaal op die skouterrein. Volgens Elmarie Prinsloo kan Bloemfonteiners van 26 April...

Besoek die Bloemskou Kersmark

Vir die eerste keer ooit gaan Bloemskou hierdie jaar 'n Kersmark aanbied. Dié nuutjie gaan van 30 November tot 2 Desember plaasvind aan die...

Bloemskou kry nuwe president

‘n Nuwe president is tydens ‘n algemene ledevergadering vir die Bloemskou gekies. Coen van Tonder is vroeër die maand as die nuwe president van...

Heidedal se spiertier (79) doen dit weer

Calvyn Fortuin, spiertier van Heidedal, het dit weer gedoen. Dié legendariese liggaamsbouer het hierdie keer 'n derde plek in die bo vyftig afdeling van...

Bloemskou en Fun Carnivals-liefdadigheidsprojek

Bloemskou gaan vanjaar die pretpark by Bloemskou meer toeganklik maak vir kinders wat nie so bevoorreg is nie. Die Joy for charity-projek is hierdie jaar...

Op 78 steeds ‘n ‘krag’ om mee rekening te hou

Calvyn Fortuin (78), legendariese liggaamsbouer van Heidedal, ryg steeds die toekennings in al is hy lankal op die bejaardelys. Fortuin, wat amptelik die oudste mededingende...

Skougangers gaande oor groen produkte

Die Go Green-ekspo, wat hierdie jaar in samewerking met Bloemfontein Courant op die Bloemskou aangebied is, het wye belangstelling gelok. Hoewel dié uitstalling slegs drie...

Little Miss Daisy vir 2017 aangewys

Dit was moeilik om 'n wenner aan te wys in die Little Miss Daisy-kompetisie op die jaarlikse Bloemskou. Elke meisietjie was 'n wenner op...

Publiek toon baie belangstelling in Go Green Expo

Die eerste dag van die Bloemskou was ‘n reuse-sukses vir die Go Green-ekspo wat in samewerking met Bloemfontein Courant aangebied word tot 29 April...