Sunday, April 21, 2024
Home Tags Bergfiets

Tag: Bergfiets

Chanté wen Nasionale XCO bergfietsreeks

Chanté Olivier, uitmuntende fietsryer van die Laerskool Willem Postma, het Saterdag voor haar tuisskare by Happy Valley, Bloemfontein, in die laaste been van die...

Annandale en Olivier wen MTB-wedrenne maklik

Francois Annandale en die uiters begaafde Chanté Olivier het Saterdag by Martie du Plessis-skool se jaarlikse bergfietsbyeenkoms nie nodig gehad om in 'n truspieëltjie...

Martie du Plessis bied jaarlikse bergfietswedren aan

Die Martie du Plessis Skool, in samewerking met Dusty Rides, sal op 6 Februarie bymekaarkom vir ‘n opwindende Bergfietswedren. Inskrywings kan gedoen word op die...

Derde keer skeepsreg vir Annandale

Dit het Francois Annadale drie probeerslae geneem om oorwinning te smaak by die SA National Cross Country Cup #3 wat Saterdag in Middelburg beslis is. Hy was onderskeidelik tweede en derde by die eerste (Port Elizabeth) en tweede (Pretoria) byeenkomste. FOTO: Rufus Botha

Fourie onstuitbaar in Ficksburg

Die geeltrui-draer in die Spur Anatomic Vrystaat MTB-skolebergfietsreeks, Rinus Maarsingh (Grey), het Saterdag weer oorwinning in dié reeks gesmaak. Hy het die afdeling vir jeugseuns gewen en loop nou met nege punte voor in genoemde reeks. FOTO: RUFUS BOTHA

Fourie laat die speke sing

Rinus Maarsingh (Grey-kollege, 133) het by die tweede byeenkoms van die Spur Anatomic Vrystaat MBT-skolereeks wat by Bloemwater in die Rosestad beslis is met 'n positiewe wegspring reeds te kenne gegee dat hy die jeugseuns-wedren gaan wen. Francois Annandale (Grey, 130) en Clinton Stoltz (Hoërskool Sasolburg, 142) was onderskeidelik tweede en derde. FOTO: RUFUS BOTHA

Fourie en Annandale skitter by bergfietsry kampioenskap

Marc Fourie. FOTO: Verskaaf