Saturday, August 13, 2022
Home Tags Australie

Tag: Australie

Bloemfontein spog met SA kaptein

“Iemand in die arena het ‘n speler gekort en ek is tot vandag toe bly dat ek uitgehelp het,” sê Mandus Venter (26) oor...

Ywerige krieketspeler slaan oorsese kontrak los

As klein seuntjie het hy nooit kon dink dat hy eendag oorsee sou gaan krieket speel nie, maar vir Ernst Ewald Roberts (23) word...

Die Heuwels Fantasties toer Australië

Die Heuwels Fantasties was nog altyd lief vir reis en nuwe avonture.  Talle van hierdie 2016- SAMA-benoemde Afrikaanse Alternatiewe Popgroep se musiekvideo's getuig daarvan. ...

Vonke kan spat in sewe Superrugby-wedstryde

Met 14 rugbyspanne van Suid-Afrika, Nieu-Seeland en Australië die komende naweek in die Super 15-reeks slaags, kan die vonke weer spat. Die is veral die...

Klaasen kan SA tot Davisbeker-sege inspireer

: Raven Klaasen kan sy spanmaats se selfvertroue ’n hupstoot gee wanneer hulle die Davisbeker-span van Monaco van Vrydag af op Irene pak. Klaasen het pas van Australië af teruggekeer waar hy en sy Amerikaanse maat eers in die eindstryd van die mans-dubbelspel in die Australiese Ope in Melbourne geklop is. FOTO: BDL COMMUNICATIONS