Monday, October 14, 2019
Home Tags Atletiek

Tag: Atletiek

Legendariese Massyn voltooi Rio Marathon

Die Vrystaat-langasem, Louis Massyn van Odendaalsrus, het oor die naweek aan die Maratona do Rio (Rio-marathon) in Rio de Janeriro, Brasilië, deelgeneem. Die padwelooplegende, wat...

Viljoen klop SA rekordhouer in tweekamp

Gean Viljoen, matriekleerder van die Hoërskool Grey-kollege, het Saterdag in Port Elizabeth gewys hy skrik nie vir ‘n SA rekordhouer wat langs hom aantree...

Twee SA rekords vir Miné op SA hoërskole-atletiekkampioenskap

Die Vrystaat-atletiekspan het die naweek tydens die Suid-Afrikaanse hoërskole-atletiekkampioenskap in Potchefstroom nege goue medaljes in die sak gesteek, waarvan vier gepaard gegaan het met...

Vrystaat-atlete maai onder rekords by JF-uitnodigingsbyeen

Atlete van Vrystaatse skole het Saterdag op die Standard Bank JP Botha-uitnodigingsbyeenkoms, wat deur die Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein aangebied is, bevestig dat...

Theron verbeter CJ van der Linde-rekord na kwarteeu

Die kragmannetjie van die Laerskool Grey-kollege, Heinrich Theron, het Donderdag by sy skool se kleure-atletiekbyeenkoms op die Mangaungstadion in Bloemfontein dié skool se atletiek-geskiedenisboeke...

Schlebusch slinger sy spies ‘n wêreldklasafstand

Die wêreld-jeug-atletiekkampioenskap silwermedaljewenner in die spiesgooinommer, Janus Schlebusch (Grey) het Saterdag by die Hoërskool Grey-kollege en die Hoër Meisieskool Oranje se uitnodigingatletiekbyeenkoms in Bloemfontein...

Riebeeckstad ryg 13 VS-kampioenskapmedaljes in

Die Hoërskool Riebeeckstad (Riebies) het Saterdag in Bloemfontein by die Vrystaat-veldwedloopkampioenskap onteenseglik gewys dat dié skool tans die beste veldwedloopskool in die provinsie is. Riebies...

Wayde wêreldklas in 200 m

Wayde van Niekerk, die vinnigste atleet in die 400 m, het die naweek in Potchefstroom op die Suid-Afrikaanse (SA) atletiekkampioenskap heelparty doemprofete wat sy...

André Venter se gesin gedy in sport – dogter wen SA-atletiektitel

André Venter, een van die beste flanke in die ryke geskiedenis van Springbokrugby, se gesin deel beslis sy liefde vir sport. Sy dogter, Anebel...

Bloemfontein laerskool-atlete se hoërskoolloopbane lyk rooskleurig

Verskeie atlete van die Rosestad wat Saterdag tydens die Vrystaat (VS)-laerskole-atletiekkampioenskap op Sasolburg in aksie was in die afdelings vir seuns en meisies 13...

Wayde blitsig en Louzanne vinniger as wêreldrekord

Bloemfontein se wêreldrekordhouer in die 400m, Wayde van Niekerk, het vroeg in die seisoen reeds die 100m en 200m op die Vrystaat (VS)- senior...

Kan Wayde Woensdag in Bfn die 100m onder 10 sekondes afblits?

Die groot vraag op atletiekgeesdriftiges se lippe is óf die Rosestad se wêreldrekordhouer (400m) Wayde van Niekerk so vroeg soos Woensdagaand by ASA (Atletiek...

Eduané vertoon blitsig op Motheo/Gariep-kampioenskap

Eduané Janse van Rensburg van die Laerskool Universitas was Saterdag tydens die Motheo/Gariepatletiekkampioenskap op die Mangaung-atletiekstadion in Bloemfontein verwoed in die 100m en 200m...

Rekords tuimel op Motheo/Gariep-byeenkoms

Die tendens duur voort. Veldnommeratlete in die Motheo/Gariep-streek is besig om die rekordboeke te herskryf, terwyl baannommeratlete 'n rekorddroogte beleef. Dertien byeenkomsrekords is Saterdag...

Arina: Aardjie na haar vaartjie?

Arina Nicolaisen, dogter van die voormalige Springbokatleet in die 3000m-hindernis en Suid-Afrikaanse verteenwoordiger op die wêreld-veldwedloopkampioenskap, Anton Nicolaisen, blyk in haar pa se voetspore...

Wayde “draf” 100m in goeie tyd

Toe Wayde van Niekerk verlede jaar voor die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro saam met die wêreld se vinnigste man, Usain Bolt, in...

Talle VS-atlete vertoon beter as SA kampioene

Veldnommeratlete het Vrydag tydens die Hoërskool Sentraal en Noordwes-Pukke-uitnodigingsbyeenkoms vir hoërskole op die Mangaung atletiekstadion in Bloemfontein die oorhand gehad met prestasies op hoogste...

Tralies laat stof staan op atletiekbaan

Die volgende leerders van Hoërskool Sentraal het trofeë vir hul prestasies in atletiek ontvang tydens die jaarlikse kleurebyeenkoms op 18 Januarie. Voor: Heike de...