Tag: Arco Musica
Arco tree op ten bate van Engo
Arco Musica, in samewerking met Kundendienst Trust in Bloemfontein, bied op 12 November om 19:00 ‘n baie unieke musiekkonsert aan in Kundendienst se werkwinkel,...
Arco Musica vier 30 jaar met ‘vuurwerke’
Bloemfonteiners kan vuurwerke verwag wanneer Arco Musica op 20 en 21 Mei hul 30ste bestaansjaar vier met 'n vertoning getilteld Celebration Show. Die produksie...
Arco Musica vier 3 dekades
Ná 30 jaar in die plaaslike vermaaklikheidsbedryf, beoog die Arco Musica-groep om vanjaar sy ondersteuners na nuwe hoogtes te neem met onvergeetlike optredes.
Die welbekende...
Die kunstenaars wat Bfn gaan betower
Arco Musica het hul orkeslede, wat spog met uiters bekwame musikante, bekend gemaak vir die aanbieding van nog 'n glansryke geleentheid in die Rosestad.
Die...
‘n Glanskonsert soos min gehou in stad
Bloemfontein se gewilde musiekgroep, Arco Musica, skop die nuwe jaar af met hul gewilde Bling & Black Tie Ball in Ramblersklub se balsaal. Die...
Win double tickets to The Classical Connection with Arco Musica
Two lucky Bloemfontein Courant readers stand a chance to win double tickets to The Classical Connection with Arco Musica, a showcase of instrumental favourites...
Arco-konsert ‘n stylvolle musiekervaring
The Classic Connection, wat op 25 en 26 Oktober 2019 van 19:30 af in die Ramblersklub se balsaal deur Arco Musica aangebied word, gaan...
Win double tickets to the Classic Connection with Arco Musica
Two lucky Bloemfontein Courant readers have the chance to win a set if double tickets to the Classical Connection with Arco Musica. Known for...
The Classic Connection with Arco Musica
Known for their stylish themes and high artistic standard, the Arco Musica group is back with a production that is said to be like...
Arco Musica wil verras met stylvolle vertoning
Arco Musica het oor die jare bekendheid verwerf met die hoë artistieke standaard van hul produksies. Dié bekende Bloemfonteinse musiekgroep wil met hul jongste...
Arco vier kwarteeu met glansbal in Ramblers
Die heel eerste Bling and Black Tie-bal wat die afgelope naweek deur Arco Musica aangebied is, was vir jou nou 'n grênd affêre.
"Die idee...
Kom deel in ouwêreldse sjarme by Ramblers
Arco Musica het in 2016 begin met 'n unieke konsert-konsep, getiteld Bling & Black Tie. Vanjaar vat die groep dit egter 'n stappie verder...
GALLERY: Jo Black Show social photos
An enthralled audience at the Kopanong Auditorium was moved to tears by Afrikaans singing sensation Jo Black’s beautiful performance on Sunday. His sharing of...
Jo Black was beautiful
An enthralled audience at the Kopanong Auditorium was moved to tears by Afrikaans singing sensation Jo Black’s beautiful performance on Sunday. His sharing of...
Vier die liefde met Arco Musica
Arend Brink en Hannah Button is albei te sien in Arco Musica se nuutste produksie A Symphonic Affair. FOTO: FLAMING FIRE PHOTOGRAPHY
Simfoniese klanke uit die woud
Die musikante wat deel uitmaak van Symphony at the Woods is onder andere Arend Brink (tjello), Elmarie Potgieter (sanger), Herman Strauss (sanger),Tsidi Gude (sanger), Debbie Brink (dirigent en pianis), Cézanne Yzelle (sanger), André Venter (seremoniemeester en sanger) en Johann van Deventer (elektriese baskitaar).