Thursday, August 11, 2022
Home Tags Aanval

Tag: aanval

Egpaar van Marquard wreed aangeval in rooftog

'n Landbou-adviseur en sy vrou van Marquard in die Vrystaat is in 'n stabiele toestand in 'n Bloemfonteinse hospitaal nadat hulle Saterdagnag in 'n...

VIDEO: Driejarige deur Rottweiler aangeval

‘n Driejarige seun van Hennenman is in ‘n ernstige toestand in die Mediclinic Welkom nadat hy vroeër vandag deur sy gesin se Rottweiler aangeval...

Bewarea-aanvaller steeds op vrye voet

Nog niemand is in verband met die aanval op 'n Bloemfonteinse vrou by die Sewe Damme-bewarea in die noorde van die stad aangekeer nie....

Dowe Sewe Damme-slagoffer sal weer daar stap

‘n Bloemfonteinse vrou, wat by die Sewe Damme-bewarea in die noorde van die stad aangeval is terwyl sy met haar worshonde gestap het, sal...

Valke: Bewerings dat Parys-aanval nooit plaasgevind het is bloot hoorsê

Die Valke sê bewerings dat verskeie boere verklarings by die polisie afgelê het dat 'n plaasaanval op ’n boer van Parys, wat tot die...

Landbou se veiligheidstrukture in plek in die Vrystaat

Georganiseerde landbou se veiligheidstrukture is in plek in die Vrystaat. Boere is paraat en werk nou saam met die polisie om misdaad in plattelandse...

Drawwer se vermeende aanvaller gou aangekeer

Drawwer se vermeende aanvaller gou aangekeer.

Nog ‘n Bloemfonteinse drawwer aangeval in bestek van ‘n paar maande

Nog ‘n vrou is vanoggend in Bloemfontein na bewering deur ‘n man aangeval, terwyl sy gedraf het. ‘n Plaaslike fotograaf, Francois van Vuuren, sê...

Bloemspruit-egpaar sterk aan na plaasaanval

Polisie is steeds op soek na twee verdagtes wat 'n bejaarde egpaar aangeval, aangerand en beroof het op hulle plaas in die Bloemspruit omgewing net buite Bloemfontein.