SWEMMER VAN HOËRSKOOL BLOEMFONTEIN IS VICTOR LUDORUM EN

0
544

Pieter du Preez het in die swembad vir die Hoërskool Bloemfontein uitgeblink. Hy het talle medaljes op verskeie swemgalas verower. Goud, silwer en brons op die tussen-provinsiale en is as senior Victor Ludorum tydens die Suid-Afrikaanse Christelike Skole-gala aangewys waar hy tien goue medaljes verower het. Met die Sasol Winterkampioenskappe het hy ’n goue en twee silwer medaljes verwerf.