E Copy

Date:

SUT-gholfdag Saterdag in Bloemfontein

Die sesde jaarlikse geborgde SUT-gholfdag vind op Saterdag, 22 November op die baan die die Bloemfontein-gholfklub plaas.

Spelers ding om pryse ter waarde van R14 000 mee en dit kos R150 per speler, wat ’n halfweghuis insluit.

Die formaat is BBS en die prysuitdeling vind plaas 15 minute nadat die laaste vierbal spel voltooi het.

Amptelike voorgeë sal geld of voorgeë sal volgens die reëls van die Bloemfontein-klubs bepaal word.

Besprekings kan by die Bloemfontein-gholfklub gedoen word. – GEORG VAN ECK

Share post:

Popular

More like this
Related

Bloemfontein Zoo revamp progresses slowly amid budget constraints

Work is slowly progressing at the Bloemfontein Zoo, but...

Maintaining MMM’s 105 burial spaces ‘a mammoth task’

Residents of Bloemfontein have witnessed the deterioration of the...

Boiler breakdown delays patient meals at Universitas Academic Hospital

Patients at Universitas Academic Hospital have faced delays in...

A decline seen in residential burglaries in Mangaung

Residential burglaries in Mangaung have been an ongoing problem,...