E Copy

Date:

Suid-Afrikaners trek swaar – het nie geld

Owen Kock

Bloemfontein. – Die Suid-Afrikaanse verbruiker trek swaar en dit bly duister hoeveel Jan Publiek vanjaar vir Kersinkopies sal hê. Dis volgens die ekonoom André Mellet, verbonde aan die Noordwes-universiteit.

Mellet sê ‘n seisoenale styging in besteding gaan beslis plaasvind, maar dit sal waarskynlik aansienlik minder as verlede jaar wees.

"As daar gekyk word na die persentasiestyging vir die eerste sewe maande van die jaar, is dit swakker as verlede jaar en ons bly op ‘n nul besparingskoers. Die verbruikersbestedingsvertroue hetin die derde kwartaal afgeneem volgens die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, so hierdie jaar is dit negatief.

"As ons kyk kan daar gesien word inflasie is besig om te styg. Hierdie jaar se seisoenale styging in bestede inkomste gaan baie swakker wees," het Mellet bygevoeg.

Share post:

Popular

More like this
Related

Southern landfill in crisis as fires, dumping and diesel woes spark outrage

Bloemfontein's Southern Landfill site is buckling under pressure, with...

Mangaung starts roadwork project ahead of G20 Summit

In a bid to get the city ready for...

Policer officer accused in Kamogelo Baukudi case granted bail

The accused police officer, Sergeant Nzima Philemon Adoons, charged...

Public Outrage as Mangaung Metro Announces New Landfill Tariffs

Residents of Mangaung have voiced strong dissatisfaction following the...