E Copy

Date:

‘Stof jou skoene af vir dié dans!’

Bambi Pre-primer bied ’n dansessie aan vir ouers en lede van die publiek op 3 November 2023.

Die tema vir die geleentheid is ‘Rio Karnaval’ en dit sal vrolik en feestelik wees.

Die geleentheid word by The Buffalo gehou vanaf 18:00 tot laat. Daar is geen spesifieke dansroetine of genre wat gedans of gevier sal word nie.

Pret sal die orde van die dag wees. By hierdie geleentheid kan ouers die aand op hul eie geniet, want kinders word nie toegelaat nie. ‘n Maaltyd sal bedien word en ‘n plaaslike DJ sal die gaste vermaak.

Vir meer inligting of om u kaartjies te bespreek, kontak 082-573-7367.

 

Abigail Visagie

Abigail@mahareng.co.za

Share post:

Popular

More like this
Related

Filmmakers and activists invited to apply for NFVF GBV screening grants

The National Film and Video Foundation (NFVF) has made...

Water wasted for days in Martindale

A resident reported a water leak persisting for over...

MMM Faces Public Outcry Over Cosafa Tournament

The recent announcement by the Mangaung Metro Municipality (MMM)...

Eunice and Oranje share the spoils

Eunice Girls’ High School will head to Pietermaritzburg this...