E Copy

Date:

Stem nou vir jou gunsteling MK-Toekenningsnominant

MK is terug met die jaarlikse MK-Toekennings wat Suid-Afrika se top musikale talent vereer. Die
nominasies word in sewe kategorieë geplaas, waarna aanhangers vir hulle gunstelinge kan stem. Die
wenners word op 15 Februarie 2014 aangekondig by ‘n geleentheid waar die who’s who van die Suid-
Afrikaanse musiekwêreld by die ikoniese Staatsteater in Pretoria gaan saamtrek.
Die stemproses is op 9 Desember 2013 vir die publiek oopgemaak en sal oop wees tot 20 Januarie
2014. Ons moedig musiekentoesiaste aan om hulle stemme dik te maak deur vir hulle
gunstelingkunstenaars op die MK-webtuiste by www.mktv.co.za te gaan stem.
Die nominasies vir 2014 is:
Musiekvideo:
1. Van Coke Kartel ft. Jack Parrow – Chaos
2. Bicycle Thief – Goodbye Ian Curtis
3. Haezer – Troublemaker ft. Tumi
4. The Plastics – Best Pretenders
5. PH Fat – House of Clashes
6. Wrestlerish – Battleground
7. Shortstraw – Waterworks
8. Bittereinder – Kwaad Naas
Live Act:
1. Bittereinder
2. Van Coke Kartel
3. Zebra & Giraffe
4. Desmond & The Tutus
5. Jeremy Loops
6. PH Fat
Album van die Jaar:
1. Gangs of Ballet – Yes/No/Grey
2. Shortstraw – Good Morning, Sunshine
3. Bittereinder – Die Dinkdansmasjien
4. The Plastics – Pyramid
5. Taxi Violence – Soul Shake
Musiekvideo onder R15k:
1. Al Bairre – We Move On
2. Bye Beneco – On The Line
3. Moving House – Tongue in Cheek
4. The Plastics – Occasional Lies
5. Desmond & The Tutus – The Future
Nuweling:
1. Al Bairre
2. Matthew Mole
3. Michael Lowman
4. Die Skynmaagde
5. Bye Beneco
6. Monark
Fees:
1. Up The Creek
2. Ramfest
3. Oppikoppi
4. Rocking The Daisies
5. Synergy
Afrikaanse Groep
1. Van Coke Kartel
2. Jack Parrow
3. Die Skynmaagde
4. Spoegwolf
5. Dans Dans Lise
6. Die Heuwels Fantasties
Vir verdere inligting of medianavrae oor 2014 se MK-Toekennings, kontak Maryke Allers by maryke.allers@mnet.co.za

Share post:

Popular

More like this
Related

School principal among 10 arrested for mob justice murder in Namahadi

A joint operation by Namahadi police, detectives, Phuthaditjhaba Crime...

Ward 46 embarks on second protest

Frustrated residents of Ward 46 gathered in numbers and...

Mangaung Social Development offices relocate to Batho Location

The Mangaung Department of Social Development Mangaung District Offices...

OFM deel in Afrikaans se eeu-feesviering

OFM het op 8 Mei 2025 saam met die...