Hoërskool Fichardtpark Skaak
Hoërskool Fichardtpark se skaakspelers is in verskeie ouderdomsgroepe ingesluit in
die Mangaung Metro se Vrystaat-skaakspanne. Ruan Kotzé is deel van die o.14-span.
Johrné Rossouw, Tristan Etsebeth, en Jason Melville is ingesluit in die o.16-span, en
Christiaan Kotzé en Joalize Mellville vorm deel van die o.18-span. FOTO: FACEBOOK
Grey College Primary
Kennedy Labello was selected as the best defender of the Free State Development Initiative Football Tournament that the Grey College U/13 team participated in. PHOTO: FACEBOOK
Primêre Skool Jim Fouché
Primêre Skool Jim Fouché-leerder, Milan, is vir die Suid-Vrystaat Tweekamp A-span gekies en gaan by die nasionale kampioenskappe deelneem. FOTO: FACEBOOK
Fichardtpark Primêre Skool Stoeier
Gideon Goosen, van Fichardtpark Primêre Skool, het aan die Vrystaat Stoeiliga deelgeneem en onoorwonne geëindig. Hy het ’n eersteplek in sy gewigsklas vir o.9 behaal. FOTO: FACEBOOK
Saint Andrew’s School
Michael Sorour, from Saint Andrew’s School, won gold in the 200m freestyle, silver medals for 200m backstroke, 100m freestyle and backstroke, and 50m freestyle and backstroke, at the SA Regional Championships. For the combined medley relay and freestyle team he won two silver medals. PHOTO: FACEBOOK