Skole verwelkom nuwe personeel

0
5532
Primêre Skool Universitas spog met 'n nuwe bestuurspan. Hulle is Neels Gunter (adjunk-hoof), Elsabé Claassen (kleuterskool-hoof), Lizette Buys (Departementshoof: GSF) en Stefan Smit (Departementshoof: Senior fase).
Nuwe personeel by Tjokkies is, agter: Esbé  Dippenaar (graad 3), Daleen Vermaak (finansies),  Deo-Marie de Vries (Ondersteuningsonderrig), Herman Davin (sportorganiseerder), Helena Potgieter (kleuterskool) en Elzanne Stadler (graad 4); en voor: Mandi Verwey (kleuterskool-assistent), René Greyling (kleuterskool-assistent), Miriam Masakala (kantoor-assistent), Nedine Malherbe (graad 2) en Phelicia Jacobs (graad 3).

Nuwe onderwysers wat hulle vanjaar by Hoërskool Jim Fouché aangesluit het, is voor: Hermien Bester (Tegniese Wiskunde, Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid), Adrian Nel (Gim, SW), Cassie le Grange (NW-Lewe, SW), en Isabel Malan (Afrikaans); en agter: Jannecke Koekemoer (Departementshoof Wiskunde), Karen de Bruyn (Engels), Annelize van Rooyen (Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid, NW-Materie), Mia-Anne O'Kennedy (Afrikaans, Drama), en Christelle van Rooyen (Tegnologie, IGO).
Nuwe onderwysers wat hulle vanjaar by Hoërskool Jim Fouché aangesluit het, is voor: Hermien Bester (Tegniese Wiskunde, Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid), Adrian Nel (Gim, SW), Cassie le Grange (NW-Lewe, SW), en Isabel Malan (Afrikaans); en agter: Jannecke Koekemoer (Departementshoof Wiskunde), Karen de Bruyn (Engels), Annelize van Rooyen (Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid, NW-Materie), Mia-Anne O’Kennedy (Afrikaans, Drama), en Christelle van Rooyen (Tegnologie, IGO).