Skole nuus/School news

0
424

The narrowest of losses for Saints’ U11s

A very young Saint Andrew’s U11 cricket team was, incredibly, on the wrong end of three one-run losses in a three-day Cricket Festival in Queenstown, which came to a close on Saturday. On the opening day, Dale were the victors by one run, Alice won by a run on day two, and Union edged it by a run on Saturday. The only match in which Saints were outplayed, was against Mdantsane, who recorded a 76-run victory. While the results didn’t go their way, the boys sure looked like they enjoyed themselves, as these photos from Ryan Beelders of the Saint Andrew’s Photographic Club show.

OMS se skaduweek

‘n Begrafnisonderneming, ‘n sepiestel, die brandweerdiens en ‘n speurdiens was onder die keuses van werkplekke waar ‘n klompie Oranjeniete tydens hulle skaduweek besoek afgelê het. Hilda Olivier en Katie Reimers was in Johannesburg op die stel van die sepie, Binnelanders, en het toegekyk hoe Ontbytsake opgeneem word. Hulle vertel dat hulle meestal saam met die vloerbestuurder gesit en kyk hoe die sepie verfilm word. Hulle is ook as ekstras gebruik in ‘n episode wat in Desember uitgesaai gaan word. Reynardt Hugo het hulle geleer hoe belangrik dit is om ‘n agent te hê en hoe om ‘n voet in die deur van die bedryf te kry. Op die foto is Katie Reimers en akteur Reynardt Hugo van Binnelanders.

Goue medalje vir Grey-kollege

Jean-Jacques Holtzhausen, graad 8-leerder van Grey-kollege het tydens die Laser Run Wêreldspele in Budapest (6-8 September 2019) ‘n goue medalje in die o.15-seunsafdeling verower. Die span, bestaande uit Jean-Jacques Holtzhausen (Vrystaat), Marko Prins (Gauteng) en Ruan le Roux (Oostelike Provinsie), het ook ‘n silwermedalje ontvang.

 

SMS learner sparkles at dance competition

Nthati Theko, grade 3, took part in the 30th Provincial FS Dance Championships and World Qualifer (Disco Dance) as well as the 31st SADTA FS Cheetah Challenge. She received the following certificates: first place: Formation team Sparkle Squad; first place: Disco Diamond squad; second place: Disco Duo; fourth place: Disco Solo and second place: Syllabus Slow.