07:15 Ontvangs van Personeel, verversings in Eufeeslokaal
07:30 Hokkie meld aan by Universiteit van die Vrystaat Astro.
08:00 Skaak spelers meld aan by die Eeufeeslokaal no 1-8.
14:30 Besoekers vertrek na Upington.
RUGBY: (Sentraal A-veld):
08:30 o.14 A
09:30 o.15 A
10:40 o.19 B
11:50 o.16 A
13:00 o.19 A (Hoofwedstryd)
Sentraal B-veld:
09:30 o.19 C
HOKKIE (UV ASTRO A):
08:00: o.16 A Dogters
09:00 0.18 A Dogters
UV ASTRO B:
08:00 o.18 A Seuns
09:00 0.16 A Seuns
Sentraal Bane:
08:00 o.16 B Dogters
09:00 o.14 A Dogters