Sentraal se talent

0
1648
Leerders van die Hoërskool Sentraal wat die Vrystaatse o.17-netblspan gehaal het, is van links, voor: Lebo Chautsane en Agie Khasake; agter: Lenè Badenhorst, Zelda Jordaan, Melissa Boshoff en Lu-Zahn Jansen van Rensburg.
Leerders van die Hoërskool Sentraal wat die Vrystaatse o.18-netbalspan gehaal het, is van links Zetskè Posthumus, Arnè Fourie en Elrike Oberholze.