Fichies Karatekas
Fichardtpark Primêre Skool se Robert Biggs het by die Karate Suid-Afrika se kampioenskappe ’n brons medalje verower, terwyl Chrisné van Deventer twee goue medaljes by dieselfde kampioenskappe gewen het. FOTO’S: FACEBOOK
Christian Brothers College (CBC) First Aid
Several learners from Christian Brothers College (CBC) in Bloemfontein underwent First Aid training and received their Level 1 certifications. PHOTO: FACEBOOK
Primêre Skool Universitas Hokkie
Marcel Cilliers, Stephen Humphries en CH Joubert van Primêre Skool Universitas is verkies tot die onder-13 Suid-Vrystaat hokkiespanne. FOTO: FACEBOOK
Hoërskool Fichardtpark Karate
Mia-Lee Fourie van Hoërskool Fichardtpark is ’n swartbelt-karateka wat aan die Nasionale Karatekampioenskappe deelgeneem het. Sy het tydens die kampioenskappe ses goue medaljes verower. FOTO: FACEBOOK