E Copy

Date:

Schools Update / Skolenuus – 24 April 2025

Grey College: Squash

The Grey College First squash team returned from the St. Stithian’s College Easter Squash
Festival as winners, after finishing the tournament unbeaten. The team beat top schools,
including the hosts, St. Stithian’s, and Michaelhouse, on their way to victory.

Fichardtpark Primêre Skool: Karate

Robert Biggs, ’n leerder van Fichardtpark Primêre Skool, het tydens die KSA Liga in Bloemfontein ’n silwermedalje verower vir sy Kumite, en is gekies vir die nasionale karatespan.

Hoërskool Fichardtpark: Rasieleiers

Drie rasieleiers, Klarise Ribeiro, Melissa Nel en Alexis le Roux, van die Hoërskool Fichardtpark, het hul Protea-kleure vir die sport ontvang en verteenwoordig die Suid-Afrikaanse span by die Wêreldkampioenskappe in Orlando, Florida, in die VSA.

Hoërskool Jim Fouché: Atletiek

Die Hoërskool Jim Fouché se Anri Rautenbach, ’n hoogspring- en hekkies-atleet, is gekies om die ASA Senior Vrystaatspan by die ASA Senior Baanen Veldkampioenskappe te verteenwoordig. Anri is die jongste vroulike lid van die span wat van 24 tot 26 April in Potchefstroom gaan deelneem.

 

Share post:

Popular

More like this
Related

Sudan Lions thriving at LIONSROCK Sanctuary one year after rescue

Just over a year after their rescue from a...

Mangaung’s green jobs initiative empowers over 700 residents through presidential stimulus

Over 700 participants have been deployed across Mangaung’s towns...

Bloem’s pet shops compliant, SPCA still recommends adopting

The Bloemfontein Society for the Prevention of Cruelty to...

‘Ontwikkel weer ’n trots vir Afrikaans’

Afrikaans, soos alle tale, het oor tyd ’n massiewe...