Schools Update / Skolenuus 21 June / 21 Junie 2024

0
115
FOTO: 123rf.com

C&N Sekondêre Meisieskool Oranje: Laser Run

Twee leerders van die C&N Sekondêre Meisieskool Oranje het by die Laser Run Wêreldkampioenskappe silwer medaljes ingepalm. Ezeth Esterhuizen het twee medaljes in die o.19-afdeling verower, terwyl Rouvé Janse van Rensburg in die o.15-spanafdeling haar medalje verower het. FOTO’S: FACEBOOK

Eunice High School: Laser Run

Mika-Leigh Strydom of Eunice High School won two medals at the World Laser Run Championships in China. She won a silver medal in the u/17 individual race, as well as a bronze medal as part of the mixed relay team. PHOTO: FACEBOOK

Laerskool Bloemfontein: Rugby

Laerskool Bloemfontein-leerders Siya Mahloko, Valentino Strachan, Sihle Bayo en Thuli Moeketsi is gekies om deel te neem aan die o/13 Cravenweek wat in Pretoria plaasvind. FOTO: FACEBOOK

Grey Kollege Primêre Skool: Rugby

Vyf o.13 rugbyspelers van Grey Kollege Primêre Skool is gekies as deel van die o.13 C Cravenweekspan. Hulle is PJ Truter, Theo Meyer, Brink Linde (kaptein), Cilliers Erasmus, en Karlo Buitendag. FOTO: FACEBOOK

Brandwag Primary School: Gymnastics

Brandwag Primary School learner, Sebolelo Mongane, took part in the Motheo Qualifying Competition for Artistic Gymnastics and earned a bronze medal for her efforts. She also qualified to participate in the Zones Competition. PHOTO: FACEBOOK

Fichardtpark Primêre Skool: Netbal

Fichardtpark Primêre Skool se Miané Jordaan is as die kaptein van die Vrystaat o.12 Netbalspan aangewys. FOTO: FACEBOOK