Jim Fouché Hoërskool: Trompoppies

Andoné Booysen en Caylin Pieterse, van Jim Fouché Hoërskool, is altwee ingesluit by die Vrystaat Trompoppie-span vir 2025. FOTO: FACEBOOK
Hoërskool Fichardtpark: Krieket

Annamè Koen van die Hoërskool Fichardtpark is as deel van die o.16 en o.19 Motheomeisiekrieketspanne ingesluit. FOTO: FACEBOOK
Fichardtpark Primêre Skool: Taekwondo

Fichardtpark Primêre Skool se Adriaan du Plessis het by die Taekwando Provinsiale Kampioenskappe drie goue medaljes, en ’n silwer medalje verower. FOTO: FACEBOOK
Primêre Skool Universitas: Landloop

Twee leerlinge van die Primêre Skool Universitas, Mianique van Straten en Leah Steyn, het as deel van die Vrystaat Landloopspan ’n provinsiale silwer medalje ontvang. FOTO: FACEBOOK
Hoërskool President Steyn: Rugby

Hoërskool President Steyn se LouisFerreira is verkies tot die o.15 Vrystaat Rugbyspan. FOTO: FACEBOOK
Grey College: Soccer

The Grey College u14 and u15 soccer teams both won the Ekhayeni Cup in their respective age groups. PHOTOS: FACEBOOK






