Bloemfontein High School: Netball
Four netball teams from Bloemfontein High School came out on top of the B-league this year. PHOTOS: SUPPLIED
U/14 B won 10-8 against Brebner High School.
U/15 A won 19-16 against Hoërskool Sand du Plessis.
U/16 A won 16-15 against SPS Hoërskool Staatspresident Swart.
U/19 A won 39-32 against Hoërskool President Steyn.
Primêre Skool Universitas: Tennis
Drie van Primêre Skool Universitas se seuns het op 11 Mei aan die TSA: Noord-Kaap
Kimberley tennis-toernooi deelgeneem en goed gevaar. FOTO’S: FACEBOOK
Louis Fourie 0/12 Platinum enkels: wenner (goue trofee)
Petrus Fourie 0/14 Platinum enkels: wenner (goue trofee)
Jacques Maartens 0/10 dubbels: wenner (goue medalje); 0/10 enkels: 7de
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje: Hokkie
Die eerste hokkiespan het ’n besonderse rekord in die Affies-interskole behaal. Die span het met hulle 2-0 sege Vrydag in Pretoria vir ’n 5de jaar in ’n ry hul doelhok suksesvol verdedig. Trouens, sedert dié inter vanaf 2010 ’n jaarlikse instelling geword het, het die o.18A’s slegs een doel (in 2017) afgestaan. In die foto is Anné Prinsloo. FOTO: HANNES
NIENABER
Grey College Secondary: Affies Inter-School
Grey College Secondary’s first teams won all their games against Afrikaanse Hoër Seunskool at the Affies Inter-School. The results were as follows: hockey: Grey 2 – 1 Affies,
rugby: Grey 31 – 27 Affies, tennis:Grey 9 – 0 Affies and squash: Grey 18 – 1 Affies. FOTO: FACEBOOK