Schools/ Skole: 28 July 2022

0
1350

OMS hokkie beindruk keurders

Anriette Otto (links) en Mira Rossouw, wat vir die Suid-Vrystaatse o.16-span in die Interprovinsiale Toernooi in Stellenbosch uitgeblink het (die span het derde geëindig), is agterna in ’n nasionale o.16-groep ingesluit.

Brebner excels in Olympiad

Congratulations to Lelentle Thole, Karabo Setona and Onthatitle Mabaso for winning bronze (60-69%) and Tshireletso Molotsie, Reatlehile James, Kananelo Lintoe, Neo Phoko and Kabelo Masiu for winning silver (70-79%) at the De Beer’s English Olympiad.

Tralie netbalspeler is tops

Wilmie Rust is as die beste o.17- senterbaanspeler tydens die Telkom Junior Nasionale Toernooi in Witbank aangewys.

Fichies-atleet deel van VS span

Mianda Nel is ingesluit in die Vrystaatse-padwedloopspan en sal 13 Augustus in Pretoria aan die ASA-kampioenskappe deelneem. Mianda het ook tydens die afgelope skoolvakansie ‘n ASA-Vlak 1 Atletiek Afrigterskwalifikasie vir multi[1]dissiplines verwerf.

Saints boy chosen for SA sides

Cayden Potgieter, a Grade 7 learner, has been chosen for the SA Biathle and Triathle Team who will be competing at the World Championships in Portugal in October.