Schools/Skole: 27 October 2022

0
2052

Pat Uys Tennis Festival

Top-class tennis by the eight participating teams was enjoyed at the annual Pat Uys Tennis Festival that was held from 20-23 October 2022. Pictured is Eunice’s first team, having some fun during the tournament.

The captains of the participating teams from Affies Meisies, Pearson High, Rhenish Girls
High, St.Mary’s Waverley, St. Stithians Girls, Voortrekker Bethlehem, and Waterkloof.

Grey Kollege lig die trofee omhoog as 2022 se Kovsies Grey Tennistoernooi-kampioene

Grey se tennisspan het top-tennis gespeel toe hulle die Kovsies Grey Tennistoernooi gewen
het. Hul oorwinning is bevestig toe hulle die eindstryd met 4-2 gewen het.

JF Prysuitdeling 2022

2022 se Dux-leerder is Larindi Crafford met ‘n uitstekende gemiddeld van 94,2%.

Lourens van Niekerk het die Holtzhausenbeurs (Beurs vir een van die tien topleerders in graad 12 wat volgende jaar by die UV gaan studeer) en Veelsydigheidstoekenning (Nedbank-wisseltrofee) verower.

Entrepreneurs’ Day at St Andrews

The grade 7-9 learners’ Entrepreneurs’ Day at Saint Andrews school was a highlight, as having fun was the theme of the day. There was an array of food, drinks, games, and much more.

Curro comes out on top