Schools/Skole: 26 August 2021

0
325

Bok se kind

Die Hoër Meisieskool Oranje het verlede week Bok-Vrydag gehou. ’n Paar gewese Springbok-rugbyspelers het hul dogters, wat almal leerlinge van Oranje is, klaarblyklik goed touwys gemaak. Van links is Lisa Meyer, Chloë le Roux, Donna le Roux, Yannique Human en Cara Smith. Hul pa’s is onderskeidelik Ollie le Roux, Willie Meyer and Daan Human, Willie en Daan het in 2002 almal in dieselfde Springbokspan gespeel. Daan is tans die Bokke se hulpafrigter.

 

Wiskundekompetisie

Nieke Matthee(links) en Pia van Niekerk(regs) van Willem Postma is onder die 60 finaliste in ‘n landwye wiskundekompetisie. Hulle neem op 11 September aan die finale ronde deel.