Tralie-netbalspan presteer

Hoƫrskool Sentraal se o.15A-netbalspan het tydens die Motsepe-kampioenskap 10e in Suid-Afrika geƫindig. FOTO: Facebook
Squash players from Eunice

Vivienne van der Schyff, Iliana de Gouveia (front), as well as Bianca Rees-Gibbs, and Keira Huang (back), are all placed in the SA Squash top 10 rankings in their respective age groups. PHOTO: Facebook
Rekeningkunde Olimpiade

Breyten Lindeque, van Hoƫrskool Sand du Plessis, het aan die Vrystaat en Noord-Kaap se Rekeningkunde Olimpiade deelgeneem en Tweede plek in die Motheo distrik, asook vyfde plek in die top 10 behaal. FOTO: Facebook
Jim FouchƩ se landloopkampioen

HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se Danell Oelofse is nĆ” ān uitstekende seisoen gekroon as die Vrystaat se o-15 landloopkampioen. FOTO: Facebook
Mangaung Metro Cricket U/13Ā

Unabo Mefane, of Onze Rust Primary School, was selected to be part of the Mangaung Metro Cricket U/13B team. He will play for the team between 29 September and 1 October. PHOTO: Facebook






