Schools/Skole 21 July 2022

0
1025
PHOTO: iStock

JF leerder presteer in potspel

Darius Crowther, ‘n Graad 8-leerder, het 9de geëindig in die 0/15 Suid-Afrikaanse Potspel Kampioenskap wat gehou is in Bloemfontein van 27 Junie tot 1 Julie. Hy het ook die prys gewen vir die waardevolste speler vir die Vrystaat 0/15- span. Darius het ook gekwalifiseer om later vanjaar aan die Wêreld Kampioenskappe in Morocco te gaan deelneem.

Fichie neem deel aan wêreldkampioenskappe

Natasha Gertenbach is gekies vir die ASA[1]atletiekspan wat van 1 tot 6 Augustus aan die Wêreldkampioenskappe in Santiago de Cali gaan deel neem.

Eunice Triathlete excels

Amelia Vincent has been selected for the SA Triathle team who will compete in Portugal this
October.

Tralie vaar uitstekend op skermkampioenskap

Berné Beukes het aan die Suid-Afrika Junior Skermkampioenskap in Polokwane deelgeneem, en die volgende prestasies behaal: o.17- Epeé: Goud , o.20-Epeé: Silwer, o.17- en o.20-Foil: Brons.

OMS leerder deel van junior krieketspan

Miané Smit het vandeesweek ’n junior Protea-krieketspeler geword toe sy die SA o.19- vrouespan met onderskeiding verteenwoordig het. Suid[1]Afrika het hul eweknieë van Namibië in 2 T20- wedstryde in Benoni gepak, asook ’n gekombineerde senior span bestaande uit provinsiale spelers uit die noorde. Die wedstryde het as voorbereiding gedien vir volgende jaar se T20 o.19 Wêreldbeker vir vroue wat in Suid-Afrika aangebied word.