Hoër Meisieskool Oranje
Die matrikulante Anieke Helmand (links) en Miché Johns het vir vanjaar se Senior Nasionale Swemkampioenskap gekwalifiseer en was vandeesweek in Port Elizabeth in aksie. Anieke het vir die gala met ’n A-kwalifiserende tyd in die 50 m-vryslag (27.10) gekwalifiseer. Miché het met B-kwalifiserende tye vir die 800m- en 1 500m-vryslag gekwalifiseer en in laasgenoemde se jeug-afdeling ’n silwermedalje verower.
Eunice High School
Mika-Leigh Strydom won the Girls U/15 South African National Championships for Modern Pentathlon held in Bloemfontein this past Friday and Saturday. Not only did Mika-Leigh win her age group, but she also scored the most points of all the female athletes at the SAs and 2nd highest overall in SA.
Grey Kollege
Tydens die Nasionale Junior-tenniskampioenskap, is Cornel Liebenberg (regs) en Lian du Toit (links) as die o/18 dubbelspelkampioene aangewys. Cornel dring ook deur na die enkels se finaal en verloor teen die 2de gekeurde speler 6-2 6-7 2-6. Hy het die eerste gekeurde speler in die kwarteindronde geklop.
Martie du Plessis
Ad Lucem centre in Martie du Plessis is hosting new classes for Design, Technology, Agricultural Technology, Engineering Graphics & Design. It officially opened on Wednesday 12 April 2023. The project is made possible by the Ad Lucem Board of Trustees under Chairmanship of Elmarie Prinsloo. Pictured are school Principal Francois van Heerden, alongside the chairperson of the trust Elmarie Prinsloo. PHOTO: Supplied
Hoërskool Jim Fouché
Die loopbaandaguitstalling vir 2023 was ’n sukses. Die skool wil graag
al hul uitstallers en borge bedank vir die insette in die leerders se
toekoms.